Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salie and Sage House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marisca J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangename wegbreek. Ons het verskriklik baie lekker by Salie and Sage House gebly. Baie rustige, ruim plekkie. Ons sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Puik ingerig, baie skoon en netjies. Het lekker daar gebly. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
1 nag
5.0
Nov 2022

Veilige en gesellige plekkie. Baie goed ontvang, alles was pragtig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Die verblyf was volgens ons standaarde. Ons het baie lekker gebly in Salie (veblyf vir 2 persone). Die plek was skoon, netjies en gerieflik. Ons het ook baie veilig gevoel. Ek sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Goeie waarde vil geld, baie netjies en gerieflik. Goed toegeruste selfsorg eenheid, baie skoon en netjies. Vriendelike mense, kamer was gerieflik en ons het lekker warm geslaap. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie lekker blyplek. Baie dankie. Lekker gekuier. Skoon, netjies en vriendelike diens. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette P
Lang verblyf
5.0
Jul 2022

Was aangenaam en goed ingerig. Die lugbraaier was 'n heerlike bonus. Sou dalk net uit die slaapkamer by die skuifdeur wou uitloop na die parkeer/braai-area regs van voorste woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie skoon en veilige verblyf, baie geskik vir oornagverblyf en naby die N2. Ons het die tydjie in Salie baie geniet. Dit is ook goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Veilig, gerieflik, netjies. Alles wat 'n mens nodig het. Sal dit aanbeveel. Perfek vir 2 mense en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

A very enjoyable night. We received a warm welcome including our puppy. We appreciated the spacious area, neat, clean with everything we needed. We only stayed a night but would suit a longer stay. Close to the beaches. A lovely stay. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saliestraat 47, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1abb9a4c6c4246675d3b1f5ba39b1c4dd789b1ad112b168854a6922b1c7c2d4edc7c5bbec3d0344ff391b93253b47187bd4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 47 Salie Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.030192054815 24.906091243627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang