Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salie and Sage House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Salie and Sage House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marisca J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J

Aangename wegbreek.

Ons het verskriklik baie lekker by Salie and Sage House gebly. Baie rustige, ruim plekkie. Ons sal definitief aanbeveel.

Danie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Puik ingerig, baie skoon en netjies.

Het lekker daar gebly. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Susan R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Veilige en gesellige plekkie.

Baie goed ontvang, alles was pragtig, skoon en netjies.

Louise B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Die verblyf was volgens ons standaarde.

Ons het baie lekker gebly in Salie (veblyf vir 2 persone). Die plek was skoon, netjies en gerieflik. Ons het ook baie veilig gevoel. Ek sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Dorothy H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy H

Goeie waarde vil geld, baie netjies en gerieflik.

Goed toegeruste selfsorg eenheid, baie skoon en netjies. Vriendelike mense, kamer was gerieflik en ons het lekker warm geslaap. Sal weer daar bly.

Johan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker blyplek.

Baie dankie. Lekker gekuier. Skoon, netjies en vriendelike diens. Sal weer daar oornag.

Lizette P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Was aangenaam en goed ingerig.

Die lugbraaier was 'n heerlike bonus. Sou dalk net uit die slaapkamer by die skuifdeur wou uitloop na die parkeer/braai-area regs van voorste woonstel.

Hennie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Baie skoon en veilige verblyf, baie geskik vir oornagverblyf en naby die N2.

Ons het die tydjie in Salie baie geniet. Dit is ook goed toegerus.

Louis D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Veilig, gerieflik, netjies. Alles wat 'n mens nodig het.

Sal dit aanbeveel. Perfek vir 2 mense en baie veilig.

Catherine P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P

A very enjoyable night.

We received a warm welcome including our puppy. We appreciated the spacious area, neat, clean with everything we needed. We only stayed a night but would suit a longer stay. Close to the beaches. A lovely stay. Thanks.

Johan R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Aangename verblyf.

Vriendelike gasheer en baie aangename plek om in tuis te gaan. Alles wat nodig is vir oornag. Definitief aan te beveel.

Janina T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janina T

Het net 'n slaapplek nodig gehad, maar het baie meer gekry!

My lewensmaat het die Trans Baviaans gery en ons het net slaapplek nodig gehad. Die plekkie was egter so goed toegerus dat ons eintlik oorweeg het om nog 'n aand te bly. Dis lekker naby aan die mall en dan het dit boonop nog WiFi, Netflix en veilige parkering ook!

Gerrit H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit H

Rustige atmosfeer.

Voldoende spasie en goed ingerig. Ongelukkig geen suiker en melk vir drinkgoed.

Lizette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Goed toegerus.

Perfek vir 2 mense, met alles wat jy nodig het.

Ronel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Dit was 'n pragtig ingerigte plekkie, ideaal vir 2 mense.

Alles was mooi skoon en netjies, alles wat 'n huis nodig het was beskikbaar en rustig. Sal beslis weer soontoe gaan.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saliestraat 47, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1abb9a4c6c4246675d3b1f5ba39b1c4dd789b1ad112b168854a6922b1c7c2d4edc7c5bbec3d0344ff391b93253b47187bd4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 47 Salie Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.030192054815 24.906091243627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang