Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jannie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Salig. Baie eenvoudig en lekker ingerig. Prakties. Maak die verblyf heel salig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Werklik salig. Ons en ons twee honde het baie lekker gebly. Die eenheid is baie privaat. Die muur voor was hoog genoeg om ons staffie binne te hou. Die see is slegs 'n paar meter se loop en mens kan die hele strand van bo op die duin sien. Daar was selfs 'n volstruis wat verby geloop het. Die TV het Netflix wat werk en die WiFi is baie goed. Veilig parkering binne die erf wat heeltemal toe is. Die yskas se vriesdeel is klein, so moenie te veel vriesgoed saamneem nie. Die Spar en restaurant het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vars seelug, braaipit, strand en goeie geriewe. Die woonstel is goed ingerig en goed geleë. Die direkte toegang tot die strand is heerlik. Omdat die woonstel slegs uitgehuur word wanneer die eienaars nie daar is nie, verseker dit privaatheid. Daar is kameras om die huis wat op die braai-area uitkyk. Ons het ons kuier geniet en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wegbreek naweek saam met die honde vir 'n naweek. Ons het baie lekker gebly, stap oor die duin dan is jy by die see. Ons twee honde het dit ook baie geniet. Yskas is net klein en het nie regtig vriesgeriewe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Salig is voorwaar 'n juweel van 'n plekkie! Wonderlike verblyf! Dankie vir jou gasvryheid! Ons het beplan om soveel dinge op Yzer te doen, maar het daarteen besluit en het elke dag net die see en die strand op ons voorstoep geniet, want waar kan jy beter kry! Ons het net wonderlike herrineringe van ons 6 dae by Salig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastiese plek, julle sien ons weer. Netjies, modern, skoon, alles wat jy benodig vir 'n ongelooflike vakansie. Lieflike ruim dek met 'n mooi braai-area. Pragtige uitsig oor die see vanaf die strand met die mooiste sonsondergang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beautiful location, everything was perfect and attention to detail was fantastic. Highly recommended for couples!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Salig. Dit was wonderlik met die see se gedreun heeltyd teenwoordig en vinnige toegang tot die strand. Ons het 'n masseuse uitgekry en daar was spasie vir haar opslaanbed, wat great was. Die fasiliteite is goed, dis net die badkamer wat regtig nou is - moeilik om in die badkamer af te droog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fc T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantastiese blyplek vir 'n naweek weg! Het 'n salige naweek spandeer in Yzerfontein, die plek was baie mooi en prakties uitgerus, met alles wat jy sal nodig hê. Ons gasmense het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel, hulle het selfs koekies uitgesit vir ons twee honde. Die ligging is uitstekend, fantasties om reg langs die see wakker te word en net oor die duin hoef te stap om op die strand te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Perfect spot to relax and break-away. Cozy flat-let with own entrance to the beach. Beautiful braai area where sundowners can be enjoyed. Everything was clean, neat and amazing that our small pet was allowed. The owner even went to the thoughtful extent to leave a doggy treat, water and food bowls. It was a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a57c2ddf782a1a6872df4853047c6b9d4cb3ad8b440a97191913f41f271e249d6950f35f523ba2e688be978eedd53a4833f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 80 Lutie Katz Road Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.357467335892 18.1559877207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang