Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salig

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Salig is 'n smaakvol versierde selfsorgeenheid in die hartjie van Yzerfontein in die Wes-Kaap. Dié eenheid bied skilderagtige uitsigte oor Dasseneiland, pragtige sonsondergange en direkte toegang tot die strand.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind onder 10 wat vooraf gereël moet word.

Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, broodrooster, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n haardroër en handdoeke. Gratis WiFi is beskikbaar en dit is verbind met die omsetter. Daar is 'n slim-TV en gaste kan Netflix stroom.

Daar is 'n knus sitarea binne en 'n buitebraai. Salig is langsaan die eienaar se strandhuis en het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Daar is kameras buite die verblyf wat ook gaste se privaatheid in ag neem.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ester S
Saam met lewensmaat
5.0
Salig en ongelooflik mooi. Ongelooflike ligging met alles wat mens kan benodig. Heerlike, veilige spasie vir honde.
Feb 2025
Christa D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, netjiese verblyf. Perfek vir 2-3 mense. Baie naby aan strand. Ons het heerlik gebly in Salig, daar is alles wat jy moontlik kan nodig hê en d...
Sien meer
Feb 2025
Divan N
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Dit is 'n baie netjiese plek met die see net 'n paar meter van die vuur af.
Feb 2025
Analie D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and serene stay. Fantastic stay at Salig. It has everything you need. Modern, neat and clean, with the beach and sea just over...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Rynhardt V
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Very nice, all you need, modern place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a57c2ddf782a1a6872df4853047c6b9d4cb3ad8b440a97191913f41f271e249d6950f35f523ba2e688be978eedd53a4833f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 80 Lutie Katz Road Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.357467335892 18.1559877207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang