Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salig

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Salig is 'n smaakvol gemeubileerde selfsorg-eenheid in die hartjie van Yzerfontein, in die Wes-Kaap. Die eenheid bied skilderagtige uitsigte oor Dassen-eiland, sowel as asemrowende sonsondergange, en bied direkte toegang tot die strand.

Die oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Vir gesinne met 'n kind onder 10 jaar is daar 'n slaapbank beskikbaar met vooraf reëlings.

Die kombuis is volledig toegerus met al die noodsaaklikhede vir selfsorg en beskik oor 'n yskassie onder die toonbank, 'n tweeplaatstoof, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste sal 'n haardroër en handdoeke kry wat voorsien word vir hul gerief. Gratis WiFi is toeganklik met 'n kragopwekker om aanlynverbinding tydens kragonderbrekings te verseker. Die eenheid is ook ingerig met 'n slim-TV, sodat gaste maklik kan inteken op hul voorkeurstroomkanale soos Netflix.

Binne die eenheid is daar 'n knus sitarea en 'n buitebraai. Salig is gerieflik geleë langs die eienaar se strandhuis en spog met 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Om sekuriteit te verbeter, is eksterne toesigkameras geïnstalleer, terwyl die privaatheid van die gaste gerespekteer word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jannie E
Saam met lewensmaat
5.0
Salig. Baie eenvoudig en lekker ingerig. Prakties. Maak die verblyf heel salig.
Aug 2024
Joanna P
Saam met lewensmaat
5.0
Werklik salig. Ons en ons twee honde het baie lekker gebly. Die eenheid is baie privaat. Die muur voor was hoog genoeg om ons staffie binne te hou. Di...
Sien meer
Mei 2024
Leonie D
Saam met lewensmaat
5.0
Vars seelug, braaipit, strand en goeie geriewe. Die woonstel is goed ingerig en goed geleë. Die direkte toegang tot die strand is heerlik. Omdat die w...
Sien meer
Mrt 2024
Carla S
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek naweek saam met die honde vir 'n naweek. Ons het baie lekker gebly, stap oor die duin dan is jy by die see. Ons twee honde het dit ook baie g...
Sien meer
Mrt 2024
Linda D
Saam met lewensmaat
5.0
Salig is voorwaar 'n juweel van 'n plekkie! Wonderlike verblyf! Dankie vir jou gasvryheid! Ons het beplan om soveel dinge op Yzer te doen, maar het da...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a57c2ddf782a1a6872df4853047c6b9d4cb3ad8b440a97191913f41f271e249d6950f35f523ba2e688be978eedd53a4833f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 80 Lutie Katz Road Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.357467335892 18.1559877207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang