Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salig

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Salig is 'n smaakvol versierde selfsorgeenheid in die hartjie van Yzerfontein in die Wes-Kaap. Dié eenheid bied skilderagtige uitsigte oor Dasseneiland, pragtige sonsondergange en direkte toegang tot die strand.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind onder 10 wat vooraf gereël moet word.

Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, broodrooster, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n haardroër en handdoeke. Gratis WiFi is beskikbaar en dit is verbind met die omsetter. Daar is 'n slim-TV en gaste kan Netflix stroom.

Daar is 'n knus sitarea binne en 'n buitebraai. Salig is langsaan die eienaar se strandhuis en het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Daar is kameras buite die verblyf wat ook gaste se privaatheid in ag neem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Beldene A
Saam met lewensmaat
5.0
Ek, my man en ons troeteldier het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, die uitsig is asemrowend, en die ligging is perfek, baie rustig en vei...
Sien meer
Sep 2024
Jannie E
Saam met lewensmaat
5.0
Salig. Baie eenvoudig en lekker ingerig. Prakties. Maak die verblyf heel salig.
Aug 2024
Joanna P
Saam met lewensmaat
5.0
Werklik salig. Ons en ons twee honde het baie lekker gebly. Die eenheid is baie privaat. Die muur voor was hoog genoeg om ons staffie binne te hou. Di...
Sien meer
Mei 2024
Leonie D
Saam met lewensmaat
5.0
Vars seelug, braaipit, strand en goeie geriewe. Die woonstel is goed ingerig en goed geleë. Die direkte toegang tot die strand is heerlik. Omdat die w...
Sien meer
Mrt 2024
Carla S
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek naweek saam met die honde vir 'n naweek. Ons het baie lekker gebly, stap oor die duin dan is jy by die see. Ons twee honde het dit ook baie g...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a57c2ddf782a1a6872df4853047c6b9d4cb3ad8b440a97191913f41f271e249d6950f35f523ba2e688be978eedd53a4833f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 80 Lutie Katz Road Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.357467335892 18.1559877207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang