Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt & Sand

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Vernesse M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Sallyjo was baie vriendelik en het ons hartlik verwelkom. Aangename tydjie gehad. Die balkon was ons kuierplek meeste van die tyd. Alles was netjies. Ons sal definitief weer soontoe gaan. Buddy, ons geliefde vriend, het saans teen sononder saam met ons na musiek geluister en soggens met sonop weer vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik, wonderlik, onvergeetlik. Ek dink nie ek het genoeg woorde om te beskryf hoe wonderlik ek en my familie gebly het nie. Dit was eerlik waar 'n fantastiese plek om te bly en ons kan nie wag vir 'n volgende keer nie. Alles was daar wat ons benodig het; en wat nie daar was nie, kon ons net vir die enenaar vra. Die ligging was ook ongelooflik; ons kon elke oggend en aand op die strand gaan stap. Dankie ook aan die gasheer wat dit so gemaklik vir ons gemaak het. Dankbaar ook aan ons gevleuelde vriend wat elke aand by ons kom slaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illse S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Gerieflik met alle toebehore, loopafstand na restaurante en see. Loopafstand na die see en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Die beste vir die siel! Kon nie vir beter gevra het nie! Ons was aangenaam verras met die uitleg van die plek en dit was ideaal vir wat ons gesoek het. Ons het ons verblyf baie geniet. Heerlike ruim verblyf met alles wat nodig is en 'n stoep vir lekker kuier! Ons het baie veilig daar gevoel en vir ons siele gerus, niemand het ons gepla nie. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Baie lekker met goeie ligging. Goeie ligging. Sally en haar man was wonderlike gashere en eienaars. Die entertainment area was baie goed uitgelê met die kamers aan weerskante. Privaat en het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Very pleasant, very clean, convenient and has everything you need. The two apartments were very conveniently positioned, walking distance to the beach. A lovely holiday venue if you need to get away for a break. There is everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Wat 'n lieflike juweel. Dit die eerste plekkie wat ons besoek waar die foto's (wat reeds indrukwekkend was) nie gestand doen aan die ware Jakob nie. Alles was so smaakvol ingerig ons het nie vir 'n ding gekort. Baie dankie, Sally Jo, ons het heerlik ontspan, ons kuier was net te kort, volgende keer kom ons vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Dit was 'n heerlike kuier. Hierdie is 'n baie nice plek vir twee paartjies wat hulle eie prvaatheid wil he. Ons het vreeslik lekker op die stoep gekuier. Sally Jo is n lieflike gasvrou. Ons sal die plek beslis aanbeveel en weer daar gaan rus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Was 'n fantastiese, rustige kuier. Die plekkie is baie goed geleë. Naby genoeg aan die see en winkels is binne loopafstand. Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Uitstekend! Ons sal Salt & Sand definitief aanbeveel. Die plekkie is netjies en pragtig en ons het heerlik daar gebly! Die stoep en heerlike bank is 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sally-Jo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 56, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMjM4OTM5LTM0YWEtNDQ4OS1hZjMyLTU4NTVkNzk2ODkzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 56 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.808125378713 17.894698083401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang