Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt & Sand

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 56, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Salt & Sand is perfek vir 2 paartjies en is 'n pragtige woonstel op die boonste verdieping van die eienaar se eiendom in Paternoster. Dié woonstel is 80 m vanaf die strand en die geriewe op die dorp.

Salt & Sand is ten volle gemeubileer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met stort. Dié kamer bied toegang tot die kombuis met sy yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer langsaan het 'n TV.

Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe en lei ook na die tweede slaapkamer wat 'n oopplan-ateljee is. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-stort, en 'n klein, aparte kombuisarea.

Die WiFi is gratis en parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Salt & Sand is lekker naby die winkels en restaurante. Let asb. dat geen besoekers toegelaat word sonder dat dit vooraf gereël is nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Vernesse M
Saam met vriende
5.0
Sallyjo was baie vriendelik en het ons hartlik verwelkom. Aangename tydjie gehad. Die balkon was ons kuierplek meeste van die tyd. Alles was netjies. ...
Sien meer
Jan 2024
Donovan H
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik, wonderlik, onvergeetlik. Ek dink nie ek het genoeg woorde om te beskryf hoe wonderlik ek en my familie gebly het nie. Dit was eerlik waar...
Sien meer
Jan 2024
Illse S
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik met alle toebehore, loopafstand na restaurante en see. Loopafstand na die see en restaurante.
Apr 2023
Marietjie M
Saam met vriende
5.0
Baie lekker met goeie ligging. Goeie ligging. Sally en haar man was wonderlike gashere en eienaars. Die entertainment area was baie goed uitgelê met d...
Sien meer
Jan 2023
Henrietta B
Saam met vriende
4.8
Die beste vir die siel! Kon nie vir beter gevra het nie! Ons was aangenaam verras met die uitleg van die plek en dit was ideaal vir wat ons gesoek het...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sally-Jo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mosselbankstraat 56, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salt & Sand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 56, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMjM4OTM5LTM0YWEtNDQ4OS1hZjMyLTU4NTVkNzk2ODkzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 56 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.808125378713 17.894698083401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang