Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt Break Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lisle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties lekker gewees. Dankie weereens. Alles was heerlik, lekker, gerieflik, pragtig skoon. Baie dankie, Rene. Ons maak weer 'n draai by jou! Baie dankie vir jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandre V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantasties. Die woonstel is pragtig, presies soos die fotos. Die ligging is perfek, naby die strand, winkels en restaurante. Daar is sterk WiFi, veilige parkering, en alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mallory B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very pleasant stay. The apartment is very beautiful and has everything you need for a few days breakaway. The host was a wonderful host and communicated with us regarding everything that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nosihle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peaceful. Stay was lovely and quiet, and the host was amazing and accommodating. The apartment was clean, beautifully decorated, and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Stil en rustige area, stapafstand na die strand. Die woonstel is pragtig ingerig, silwerskoon en baie gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Outstanding! Salt Rock is a well-run town, with everything one needs! Beautifully decorated apartment, in walking distance from the beach. Perfect for one person or just a couple. The host has thought of everything! Amazing host! We had an amazing stay in Salt Rock.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie lekker. Mooi en rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Lekker. Dit was 'n baie lekker en gemaklike plek om te bly. Ons wil net versoek dat as die gaste daar opdaag hulle sal noem dat die veiligheidshek nie 'n ogie het nie. Ons motor is duur beskadig deur die hek, en as ons geweet het, sou dit dalk nie gebeur het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Salt Break Apartment
Dankie, Minette. Ons sal 'n nota maak van die ogie. Groete.

Bert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Pleasant. The studio was modern, neat, comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Louise N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastiese en gasvryste diens. Baie lekker gasvry en baie behulpsaam. Ek beveel vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Lane 24, Umhlali-strand, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c072af5a75c4300d0f7d5d7e511c34de142c64194164c9ce25ca5668e579d91f31cbbfe8bc043cab5861166c1f7dab8261a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 24 Milkwood Lane Umhlali Beach 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.504063059874 31.229444489584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang