Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Salt Life

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastiese stukkie hemel op die strand. Ons was so vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Ons kamer is gewys en o jong, ek het nie woorde nie. Pragtig met als en nog meer wat mens nodig het. Die uitsig was awesome en 'n enkele klein hekkie het ons en die see geskei. Dit was asemrowend. Netjies skoon en sommer 'n volle 10 uit 10. Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Het verskriklik lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander M
1 nag
5.0
Des 2024

Great place. Beautiful place. Right next to the beach. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het vreeslik lekker gebly. Die mooi van die Skepping is op jou voorstoep. Pragtige netjiese plekkie om te ontspan en die see se rustigheid te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekende verblyf. Pragtig ingerig, het alles wat jy nodig het, teenaan die mooi, skoon en veilige strand. Was 'n baie rustige verblyf met die hoogtepunt om op die strand te stap net wanneer ons wou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon, vriendelike diens, ligging uitstekend, rustige kuier! Rustig gekuier saam manlief en met die strand 'n klipgooi weg het ons die view geniet en die gerammel van die branders was musiek in ons ore! Gerecharge om die laaste maand van die jaar aan te vat! Eenheid was skoon, lekker gesellig gekuier by 'n vuur en vroeg wakker om die strand weereens te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Friendly hosts and wonderful stay. Our hosts were very friendly and we had a wonderful one night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lida-Mari Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebony-straat 14, Kabeljouws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c2761baa0a4b034fe72f09f6db8a2b68069741e528b534994472c172d17b091d52113ac750c0679bd42ecbb257311cb687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 14 Ebony Street Kabeljouws 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0166906 24.9276412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789