Salt Life
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jallyweg 808, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Salt Life is 'n selfsorghuis in Pringlebaai, net 400 m van die strand af. Dié huis spog met 'n houtvuurwarmbad.
Die strandhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Twee kamers het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n dubbelbed. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgeei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die tuin is omhein en kinders kan daar speel. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word. Pringlebaai bied swem, snorkel en walviskyk tussen Junie en Desember. Voëls, verskeie diersoorte en fynbos is te sien wanneer gaste die omgewing verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 107
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Jallyweg 808, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jallyweg 808, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang