Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Salt Life

Selfsorg

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
1.0
Tyrone M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2024

Bietjie onveilig gewees met 5 mans wat oor die heining gespring en in die huis was. Baie lekker plek, maar veiligheid is nie op standaard nie. Was ingebreek, 5 mans binne in gekom, huis oop gemaak. Gelukkig my mense het niks oor gekom nie. Kon hulle afskrik, my bakkie probeer steel en wou vir seker ander goed binne die huis doen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Eugene
Salt Life
Hi Tyrone, Jammer vir julle voorval. Sekuriteit is hoogste prioriteit vir ons gaste en ons het tans sekuriteit verskerp om seker te maak dit gebeur nie weer nie. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Eugene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bendigo-weg 26, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c15fede53196617f5fb63f21b4ffebb261e98f79ff170c5de86189fd2db3bd92fdb882f3ff8ff9158034a84ab2369dd703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 26 Bendigo Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.674653323681 30.503943346661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789