Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt on Dullstroom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal 19, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Salt on Dullstroom is 'n kothuis sentraal geleë in 'n stil area van Dullstroom en bied estetiese verblyf vir 3 gaste.

Dié kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, sy en haar wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n 4-plaat-gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die sitkamer is toeganklik vanaf die kombuis en bied gaste 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale asook 'n koningingrootte-slaapbank vir kinders onder die ouderdom van 12 jaar.

Die buite-area spog met 'n pragtige tuin met houtmeubels en 'n braai-area. Die eiendom is volledig omhein met palissade-omheining, met 'n handhek en slot.

Salt on Dullstroom bied veilige parkeerplek en is binne stapafstand van die winkels en restaurante langs die hoofpad geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 127

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • De Waal 19, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Salt on Dullstroom het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal 19, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd67860e8a7a9f4ca3c00057e6ea547a026d33023f443d4559962ae9f7f8f14743a294d982fa78bc189b02720600fbfea35f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 19 De Waal Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4210487 30.1064201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang