Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt Rock Sands Penthouse

Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 12 Jun 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fairway-rylaan 11, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 750 R2 338 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Salt Rock Sands Penthouse is 'n kontemporêre selfsorg-eenheid in Salt Rock langs die idillies Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Die eiendom is net 150 m van die strand af en dit maak dié eiendom perfek vir ’n gesinsvakansie.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Dié slaapkamer het ook 'n mooi see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n TV, sowel as toegang tot 'n klein onderdakstoep. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na die leefarea waar daar 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gemaklike banke voor 'n platskerm-TV met DStv-kanale is. Die sitarea het lugversorging en 'n see-uitsig. Dit lei na 'n stoep met meubels, 'n ingeboude braai en 'n klein, privaat tuin.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n klein, sonkrag-verhitte plonspoel. Die woonstel het 1 onderdakparkeerplek en 1 parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die eenheid het 'n rugsteunkragstelsel tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Fairway-rylaan 11, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Salt Rock Sands Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 338
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 338
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fairway-rylaan 11, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe96b3d6687ea869fd52082c48d0b54c5ccc01ee986be05cadfd59bd7cdda3d639414c3912339846f741e9d2d1a0aca8220de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 338 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 11 Fairway Drive Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -29.5044283828 31.234422417162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang