Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter-weg 760, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 R4 333 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Salt is 'n pragtige, helder en lugtige vakansiehuis met 'n boheemse-tema in die hartjie van Pringlebaai. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende, aangesien hierdie huis asemrowende uitsigte op die berge en oor die see bied.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed, en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Die ander badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix, Prime en Disney+. Gratis WiFi is beskikbaar.

Langs hierdie sitkamer is 'n lieflike eetarea met 'n binnebraai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl die vuur brand. Die stapeldeure lei na 'n houtdek met sitplek en 'n pizza-oond. Die huis is stapafstand vanaf die strand. Daar is ook sonpanele in die geval van beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Salt
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Peter-weg 760, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 500
R6 500 R4 333
per nag (plek vir 9)
Vanaf R6 500
R6 500 R4 333
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter-weg 760, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae9ff6f23e1ec3f16adbe4da8eb9b294a42ff5e5ca22661b34ef9f46b74e1fa0e9a51ce65fada1d9d2802a9bc6baa00f953?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R4 333 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 760 Peter Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3463254 18.8327989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang