Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter-weg 760, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 R4 333 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Salt is 'n pragtige helder en lugtige vakansiehuis met warm boheemse-tema-kenmerke wat ideaal geleë is in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende, want hierdie huis is die toonbeeld van 'n see-ontvlugting met asemrowende uitsigte oor die berge en verre see.

Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir tot 8 volwassenes, want dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens. Die derde kamer is ingerig met 'n enkelbed en 'n stapelbed, en die laaste kamer het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet en die ander badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix, Prime en Disney Plus. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Langs hierdie sitkamer is 'n lieflike eetarea met 'n binnebraai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Deur die stapeldeure is 'n houtdek met buitesitplek en 'n pizza-oond wat die perfekte plek is vir gaste om die uitsigte te bewonder. Die ligging van hierdie huis is gerieflik stapafstand vanaf die strand. Tydens beurtkrag word hierdie eiendom deur sonpanele gerugsteun.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Salt
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Peter-weg 760, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 500
R6 500 R4 333
per nag (plek vir 9)
Vanaf R6 500
R6 500 R4 333
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter-weg 760, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae9ff6f23e1ec3f16adbe4da8eb9b294a42ff5e5ca22661b34ef9f46b74e1fa0e9a51ce65fada1d9d2802a9bc6baa00f953?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R4 333 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 760 Peter Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3463254 18.8327989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang