Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baboon's View Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Baboon's View Cabin is 'n bekoorlike selfsorghouthuisie wat in die idilliese kusdorpie Pearly Beach geleë is. Die verblyf bied 'n see-uitsig in die verte en is ideaal vir paartjies, vriende of enkelreisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié houthuisie het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ingeboude braai, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ekstra rusbank in die kombuis.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die lowerryke omgewing en die see in die verte. Gaste kan ook die plonspoel en die eetarea op die balkon benut.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Nicky E
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n awesome venue. Die view. Die diens. Alles was net perfek. Wat 'n awesome venue. Die view. Die diens. Alles was net perfek.
Jun 2024
Sonsoles H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, cozy, romantic. Loved it! We had some issues with the water, but as soon as we notified, it was fixed. Very beautiful stay, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Marius K
Saam met lewensmaat
5.0
'n Onvergeetlike verblyfervaring met 'n pragtige uitsig. Die kothuis is 'n eenvoudige, maar gerieflike verblyfplek. Dit het alles wat mens nodig het v...
Sien meer
Mei 2024
Cabri V
Saam met lewensmaat
5.0
Best kept secret. 'n Stukkie paradys. Afgesonder van die buite wêreld. Die mooiste sonsondergang. Die huis is nog baie nuut, silwerskoon en netjies. D...
Sien meer
Jan 2024
Tian V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, tranquil and secluded. A very beautiful, tranquil and secluded cabin surrounded by the sounds of nature and the best of West...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baboon's View Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c41917267b04fada1c2ed1e630b34ae7a7b299f7c3a3752bfbd5049ffb863051736d913c5cee9dd9283373227a357f987f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Off the R43 Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.648831416027 19.561917927237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang