Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baboon's View Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die idilliese kusdorpie Pearly Beach, is Baboon's View Cabin 'n bekoorlike selfsorghut wat see-uitsigte in die verte bied en perfek is vir 'n paartjie, vriende of solo-ontdekkingsreisigers wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Hierdie smaakvol ontwerpte hut het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ingeboude braai, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. 'n Bykomende rusbank is in die kombuis beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon wat spog met asemrowende uitsigte oor die verre see en lowerryke omgewing. Gaste het toegang tot 'n plonspoel en 'n eetarea op die balkon.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Baboon's View Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baboon's View Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c41917267b04fada1c2ed1e630b34ae7a7b299f7c3a3752bfbd5049ffb863051736d913c5cee9dd9283373227a357f987f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Off the R43 Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.648831416027 19.561917927237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang