Saltwoods Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilsonstraat 22, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Saltwoods Guest House is in Hunters Home, langs die Knysna-strandmeer. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Knysnakoppies of Leisure Isle en binne stapafstand vanaf die Knysna Gholfbaan. Dis 10 minute se ry vanaf die hartjie van Knysna met verskeie plaaslike fynproewersrestaurante en wêreldgehalte-winkelsentrums.
Die rustige ligging van die gastehuis bied 'n unieke geleentheid om af te skakel van die alledaagse gejaag en die minimalistiese leefstyl sal verseker dat gaste kan ontspan.
Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede op die eerste verdieping gebied. Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -sitarea wat na die balkon lei. Forest View bied slaapplek aan 6 gaste, terwyl Saltwoods slaapplek vir 4 gaste het. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. 'n Sonpaneelstelsel verminder die impak van beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Wilsonstraat 22, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Saltwoods Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilsonstraat 22, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang