Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salty Sandals

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Piliswa H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Best place to be in this summer. We had a great time with family. The house is so beautiful and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Extremely enjoyable. Beautiful, well-maintained home. Lovely view. Exceptionally clean. Loved our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nesan
Salty Sandals
Thank you, Phil. I am glad you had a pleasant stay. Happy festive season ahead.

Fahdelah B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gorgeous! We had a wonderful stay at Salty Sandals. The house is well-equipped and very comfortable, and it has the most breathtaking view of the ocean. We were a group of 10 ladies, and the house was spacious enough to accommodate us with very comfortable bedrooms and ample bathrooms. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik! Absoluut! Die ligging en uitsig is asemrowend met die geluid van die see soos musiek in mens se ore. Daarbenewens was ons bevoorreg om die dolfyne te sien baljaar asof hul uitbundig die baaiers vanaf Brittania baai tot by Shelley Point wou groet. Die fasiliteite is luuks en gerieflik en in perfekte werkende toestand. Die seekos potjie getuig van kulinêre vaardigheid par excellence.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Absolutely amazing view from anywhere in the house. We had a lovely stay at Salty Sandals. The house was perfect for two families and the location right on the beach was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nesan
Salty Sandals
I am glad you enjoyed your stay, Jessica.

Johan D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Dit is die mees rustigste dorpie waarvoor ons so lank uitgesien het as gesin. Ons het baie lekker gebly, dis die mooiste huis met die mooiste uitsig waarvoor enige iemand kan vra. Net jammer oor die dame wat die sleutels hanteer se onbeskofte houding teenoor my kinders, dit het 'n demper geplaas op die hele naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania H
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Loved every minute of it. Was a wonderful holiday destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nesan
Salty Sandals
Thank you Tania, all the best for 2024.

Yolanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absoluut fantasties! Ongelooflike mooi en netjiese huis met die mees asemrowende uitsigte! Ek sal enige tyd terug gaan en beslis die plek aanbeveel vir ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nesan
Salty Sandals
Thank you Yolanda, I am glad u and the family enjoyed yourself at Salty Sandals.

Tina P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Awesome amazing tranquility! Absolutely beautiful! The house is gorgeous. It truly feels like a home away from home as it ticked all our boxes. The view was magnificent, with each room offering a view of the ocean. We highly recommend it if you are looking for tranquility and fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nesan
Salty Sandals
Thank you Tina, you are welcome back anytime.

Pieter F
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Besonders! Van die deftigste akkommodasie wat ons al gehad het, met uiters professionele ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nesan
Salty Sandals
Thank you Pieter, I am glad you enjoyed your stay at our beach house. Trust we see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nesan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 650
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rafnia-singel 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa95989c06adcebf212af195e7a635718a97e79cd59eb102606fb73a9d32a7d651808feebce0148d0d0e03c4e0328cdf0b96e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag, vir 10 mense 28 5 1 5 4 Rafnia Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.718310309804 17.93745842576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang