Salty Sandals
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rafnia-singel 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Salty Sandals bied selfsorgverblyf in ’n dubbelverdiepinghuis aan die pragtige Weskus. Dié luukse huis is naby die ongerepte strand geleë waar gaste kan stap, sonbaai of visvang. Dit is ook naby bekende Weskus-restaurante en spog met ’n asemrowende uitsig vanuit elke kamer.
Salty Sandals bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het, 2 sitareas, ’n kombuis, 'n opwasarea en 'n eetarea. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort. Die derde slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die vierde slaapkamer het 4 enkelbeddens wat op versoek saamgevoeg kan word en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en linne en basiese toiletware word voorsien.
Die eerste sitarea is op die boonste verdieping en het ’n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Dié verdieping het ook ’n kombuisie met ’n wasbak en ’n ketel, en dit lei na ’n balkon met buitemeubels. Die tweede sitarea, die kombuis en die eetarea is op die onderste verdieping.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, dubbeldeuryskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, 'n toonbank met stoeltjies en ’n opwasarea met ’n skottelgoedwasser toegerus. ’n Wasmasjien en ’n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die tweede sitarea het ’n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en ’n plafonwaaier. Die eetarea het ’n etenstafel en ’n ingeboude braai. Gratis braaihout word vir die eerste braai voorsien.
Die leefarea het stapeldeure wat na 'n balkon met buitemeubels lei. Die huis bied toegang tot die strand wat net ’n paar meter ver is. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n omsetter op die perseel, sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nesan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Rafnia-singel 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Salty Sandals het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rafnia-singel 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang