Sandy Toes Beach Flat
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Nov 2024 tot 8 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlands-weg 3, Parkhill, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R850R723 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandy Toes Beach Flat is 'n elegante eenheid met 'n strandtema en 'n privaat stoep in die hartjie van Durban-Noord, Parkhill, en bied slaapplek aan 2 gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ontbytarea vir 2 toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Daar is ook 'n stoep en braaigeriewe. WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Kirsten Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Highlands-weg 3, Parkhill, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sandy Toes Beach Flat het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Durban Noord Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlands-weg 3, Parkhill, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang