Salty Shores
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen-rylaan 38, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Salty Shores is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Zinkwazi-strand met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 10 jaar oud. Dit is ideaal vir 'n rustige gesinswegbreek.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer beskik oor lugversorging, 'n klerekas en 'n kluis. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike slaapbank wat geskik is vir 2 kinders, 'n TV met DStv, Netflix en YouTube, asook 'n etenstafel. WiFi word voorsien.
Die verblyf spog met 'n knus binnehof met sitplek, 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Glen-rylaan 38, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen-rylaan 38, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal