Salty Shores
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenrylaan 38, Zinkwazistrand, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Salty Shores is 'n lieflike selfsorg-tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Zinkwazistrand. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, paartjie of sakereisiger.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n buite-area met sitplek, 'n tuin-area met 'n braai en see-uitsig, asook veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante. Die strand is 290 m vanaf die huis en daar is 'n paadjie tussen die huise wat daarnatoe lei.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Glenrylaan 38, Zinkwazistrand, 4480, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenrylaan 38, Zinkwazistrand, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang