Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salty Springbok

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoeker-keeromstraat 1251, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 103 R2 735 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Salty Springbok is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die Langebaan Country Estate in Langebaan. Dit is die perfekte opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie aan die Weskus.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyt-eiland met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Langs die eetarea is 'n gesellige binnenshuise vermaaklikheidsruimte met gemaklike sitplek, 'n tweede TV, 2 wynverkoelers en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet. Dié area maak oop op 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en 'n plonspoel.

Die huis is toegerus met 'n UPS met 'n 10 kW-omskakelaar, 14 kW-batterysteun en 'n 4,4 kW-sonpaneelstelsel om krag aan die huis te gee tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoeker-keeromstraat 1251, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 103
R4 103 R2 735
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 103
R4 103 R2 735
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoeker-keeromstraat 1251, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a3e441a1ca0f578bbda47498aa8af1d592ec1d14c7de6b85d456025f311645e63203398a804b23e5132a20db02940c7f78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 103 nouVanaf R2 735 per nag (plek vir 6) 1251 Hoeker Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.073719157976 18.04307821468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang