Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 110 resensies vir Salve
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hannes S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Dit was 'n aangename verblyf.

Baie lekker gebly. Goed ontvang. Alle geriewe was skoon en netjies.

Adriana S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana S

110% perfek.

Ons het eerstens 'n baie skoon woonstel gekry. Neil was baie behulpsaam en gasvry. Alles was perfek soos ons dit wou hê. Ongelukkig het ons net oorgeslaap en moes vroeg weer vertrek, maar sal definitief weer gebruik maak van die woonstel.

Salve se terugvoer

Thank you for the kind words, Adriana.

Salve
Schalk C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk C

Ons het baie lekker gebly.

Sien sterre.

Salve se terugvoer

Van my kant af, baie dankie vir die mooi boodskap.

Salve
Andre V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Vinnige wegbreek.

Salve is 'n pragtige stil plek vir 'n wegbreek. Neil het ons vriendelik verwelkom en laat tuis voel. Die woonstel is ruim met alles wat mens nodig het. Naby aan winkels en baie goeie waarde vir geld! Baie dankie. Sien julle gou weer!

Salve se terugvoer

Baie dankie Andre vir die mooi woorde. Dit bied baie ondersteuning. Groete, Neil.

Salve
Alan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M

Comfortable.

Nice and clean. Friendly landlord. Helpful.

Salve se terugvoer

Thank you Alan

Salve
Ben S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Dit was baie lekker, rusig en gerieflike blyplek.

Ja, dit was 'n baie rustige en gerieflike plek met alles wat ons nodig gehad het. Sal weer van hier gebruik maak in die toekoms en hulle vir enige iemand aanbeveel.

Zusiphe V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zusiphe V

It was spectacular.

We had a very nice time. The facilities were clean and the area was very safe. The rooms were very spacious and beds comfortable. It is a very good location.

Salve se terugvoer

Thank you Zusiphe.

Salve
Tanya E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya E

Would book again at Salve.

It was lovely and very spacious.

Salve se terugvoer

Thank you Tanya.

Salve
Nella R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella R

Gerieflik.

Rustig, veilig en gerieflik.

Salve se terugvoer

Baie dankie, Nell-marie.

Salve
Rone S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone S

Gerieflik.

Die plek was baie groter as wat ek verwag het. Perfek vir 'n lekker oornag.

Salve se terugvoer

Dankie vir die mooi kommentaar. Waardeer.

Salve
Debbie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Lekker gebly, dankie.

Het hoofsaaklik as slaapplek en nie kuierplek gebruik.

Riaan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Lekker gebly en ligte gekoppel aan solar sisteem.

Kon ten minste soos ander plekke waar ons al gebly het gesorg het dat ons sakkies koffie, suiker en melk gehad het elke dag.

Salve se terugvoer

Dankie vir die opbouende kritiek.

Salve
Werner V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Puik.

Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Salve se terugvoer

Dankie. Sien uit weer te sien.

Salve
Derick T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick T

Ongelooflik vriendelike ontvangs met heerlike gasvryheid.

Woonstel is baie netjies en skoon. Volle DSTV en WiFi. Alles wat positief gesê kan word, kan van hierdie plek gesê word.

Salve se terugvoer

Nou wat kan meer gese word. Dankie Neil

Salve
Silas J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J

Quiet and safe environment.

The area is very quiet and feels safe. The apartment is spacious and well set up. We enjoyed our stay.

Salve se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Ek is baie bly dat jou motor ook lekker gebly het. Groete Neil

Salve
Jessie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie K

Net vinnig vir die aand 'n oorslaap.

Ek het op kort kennis net vir een aand 'n plekkie nodig gehad. Verskriklik vriendelik en behulpsame diens! Van die beste nog. My gehelp laataand met skoon drinkwater en 'n charger vir my foon. WiFi was net nie goed nie, vang slegs op 'n sekere plek in woonstel op. Sal lekker wees as slegs die ligte in die woonstel aan die solar gekoppel kan word.

Juanie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanie C

Thank you Niel for your great hospitality.

Your guest house is warm and welcoming. We loved the antique furniture which reminded me of my childhood. We hope to see you and your family next year when you visit us at Oupoort Eco and Guest Farm in the heart of the beautiful Karoo.

Salve se terugvoer

Thank you Juanie for the. Welcoming and supporting words. Please send best wishes. Looking forward to seeing you again. Regards Neil

Salve
Louis V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Hoogs aanbeveelde eenheid.

Ons sal baie beslis Salve aanbeveel. Baie ruim met alles wat mens benodig in baie stil woonbuurt en baie privaat.

Salve se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om julle weer te ontvang. Groete, Neil en Marinda.

Salve
Erika O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika O

Skoon, veilig en vriendelik.

Van die oomblik van arriveer was die eienaar behulpsaam en vriendelik. Dis baie skoon en netjies. Absoluut waarde vir geld.

Salve se terugvoer

Baie dankie Erika.

Salve
Espérance K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Espérance K

Goed geleë. Netjies. Rustige atmosfeer.

Die eenheid is baie gerieflik geleë naby besighede, toegang en parkering is veilig en gemaklik. Pragtige kamers wat ons heerlik laat uitrus het. Baie dankie.

Salve se terugvoer

Dankie Esperance. Positiewe kommentaar is altyd goed vir aanmoediging.

Salve
Jan L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Clean, safe environment. Very accommodating and friendly people.

Not our first time staying here, but will also not be our last.

Louis D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Baie netjies en skoon en ruim met mooi ou meubels.

Lekker gebly, geen probleme.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Lourens J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens J

Vriendelike ontvangs. Lekker gebly.

Vriendelik ontvang. Woonstel was netjies en skoon. Ruim woonstel. Rustige omgewing. Loopafstand van die winkelsentrum en baie sentraal. Ek en my motor het lekker gebly.

Kobus D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Baie lekker.

Neil is baie vriendelik en gasvry. Die wooneenheid is skoon en netjies. Baie ruim met alles wat jy nodig het, 'n lekker rustige blyplek. Ons sal weer daar oorslaap.

Ian N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian N

Rustig en stil omgewing.

Met aankoms was ons vriendelik ontvang en deeglik alles gewys. Die eenheid se meubels is antiek, waarvan ons baie gehou het. Die eenheid beskik oor alles wat nodig is om jou verblyf te geniet.

Salve se terugvoer

Dankie Ian en familie.

Salve
Bonita H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita H

Baie vriendelik ontvang. Alles wat ons moes weet was volledig met ons bespreek.

Met ons aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Daarna het ons deur die huis gestap en alles was aan ons verduidelik. Niks snaaks nie.

Clydagh L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clydagh L

Neil was baie vriendelik en behulpsaam!

Die plekkie voel werklik na 'n tuiste en daar is mooi gesorg om seker te maak mens is gemaklik!

Salve se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer. Dit maak alles die moeite werd.

Salve
Nonnie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonnie B

A spacious, well-located and safe accommodation.

We were received with a warm welcome into the spacious, very safe and well-equipped accommodation. The kitchen requires a little bit of attention to receive a 5 score. We will definitely use them again in the future. Thank you.

Salve se terugvoer

Thank you very much for the kind review.

Salve
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Rustig, mooi en lekker.

Ons was baie goed ontvang en ons bly was so lekker! Baie dankie Salve.

Antoinette D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Baie mooi plek, met ’n vriendelike gasheer.

Dit was ’n baie lekker en rustige plek. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Linda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Baie netjies goeie waarde vir geld.

Neil was baie aangenaam en vriendelik.

Ursula V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula V

Die eienaar het ons so tuis laat voel.

Daar was ’n dubbelbespreking op die eerste aand, maar die eienaar het ons iewers anders gesit. Dit was ’n plesier om daar te bly.

Linda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Neill was aangenaam en baie vriendelik.

Baie aangename plek om te oornag.

Rencia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V

Gerieflik.

Die 2 slaapkamer woonstel is definitief waarde vir geld. Ek sou net graag 'n veiligheidshek voor die skuifdeur wou gehad het, maar verder was alles bobaas.

Jacques V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Baie netjies en gasvry.

Baie gasvrye eienaars en het ons baie tuis gevoel. Die plek is baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Salve se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar.

Salve
Elmarie T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T

Rustige, veilige oornagplek. Sal vir seker aanbeveel!

Baie aangename gasheer en gasvrou. Behulpsaam en vriendelik.

Enrico H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico H

Wonderlik en rustig.

Die eienaars is die wonderlikste en vriendlikste mense by wie ek al gebly het. Jy het jou eie vryheid, alles is altyd skoon en netjies en mens kan net glad nie kla nie want daar is niks om oor te kla nie. Alles is meer as 100%.

Salve se terugvoer

Ek is so bly. Dit klink of ons plekkie kort duskant volmaaktheid is. Ons probeer wel ons beste. Baie dankie. Neil.

Salve
Melissa M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Rustig, netjies en veilig

Ons oornag verblyf by Salve was baie aangenaam. Is baie vriendelik deur Neil, die eienaar, ontvang. Sal die plekkie met vrymoedigheid kan aanbeveel.

Salve se terugvoer

Baie, baie dankie. Sulke positiewe kommentaar doen my baie goed. Weereens dankie. Groete Neil.

Salve
Ben D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Stil, netjies en goed ingerig.

Puik, vriendelike gasheer. Eenheid in rustige area geleë en sentraal. Eenheid was pragtig skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly indien in Pretoria.

Salve se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om julle weer te ontvang.

Salve
Anne-marie J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie J

NETJIES, VRIENDELIK, TUIS GEVOEL

HET AL BY BAIE PLEKKE OORNAG, MOET Sê HIERDIE PLEKKIE HET ONS HARTE GESTEEL. GAAN BESLIS WEER GEBRUIK MAAK VAN HULLE!!!!

Salve se terugvoer

Nou ja, baie dankie.

Salve
Hannelie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Fantasties en pragtig

Die verblyf was fantasties. Baie vriendelike mense. Plekkie fantasties toegerus

Salve se terugvoer

Baie, baie dankie. Die kommentaar maak dit die moiete werd.

Salve
Nhlamulo H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlamulo H

Awesome

The place was clean and welcoming and we had a great time and we loved everything about it.

Salve se terugvoer

Thank you for the kind comment.

Salve
Navs I - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Navs I

Wow, what great service!

I really enjoyed my stay a Salve. The venue is clean and tidy, safe and secure, and the owners are friendly. Really a warm place to stay.

Thandokazi F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandokazi F

Very nice place.

I couldn't believe that I only paid R330 for such a nice and neat place like that.

Salve se terugvoer

Well, it is the truth. Only joking. Thank you for your kind words. Regards Neil

Salve
Erika V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Uitstekende waarde vir geld, skoon en netjies met vriendelike diens.

Sien sterre.

Salve se terugvoer

Dankie baie Erika. Dit word baie waardeer. Neil

Salve
Anadele C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anadele C

Baie rustige omgewing met die versekering dat die eienaar(s) beskikbaar is op die perseel sou jy iets/hulp benodig.

Sal plek beslis aanbeveel weens die rustige en skoon omgewing asook die bekostigbaarheid.

Hendrik P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Baie lekker gebly.

Ons bly lekker daar en die mense is baie vriendelik. Alles wat jy nodig het is daar.

Elmare U - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmare U

Lekker rustig

Dis 'n lekker ruim eenheid en dit het gevoel soos huis.

Salve se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Word baie waardeer.

Salve
Pearl N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pearl N

Amazing

Quiet and cosy place

Salve se terugvoer

Thank you for the comment. It is appreciated.

Salve
Charmaine S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charmaine S

Die gasheer is nie baie vriendelik nie.

Die woonstel het 2 slaapkamers en daar is net een badkamer met 'n stort. Die woonstel voel nie baie privaat nie omdat daar trappe binne die woonstel is wat direk met die gasheer se woning gekoppel is en het dit vir my gevoel ek kan nie my nagklere aantrek en ontspan nie. Vooraf gereël dat ons baie laat land en laat sal arriveer en steeds het ek 'n baie kortaf oproep voor 21:00 vanaf die gasheer ontvang om te vra wanneer kom ons nou. En op aankoms het die gasheer ons kom groet in sy nagklere. Ons is baie meer professionele diens gewoond. Eers op aankoms het ons verneem dat daar geen kaartfasiliteit was nie en ons kontant moes bring om te betaal. Maak seker wat die tarief is vir die woonstel per nag en let daarop dat die tarief wat op stelsel wys slegs per kamer is.

Salve se terugvoer

Dit spyt my dat dit jou indruk en ervaring van die woonstel is.

Salve
Neo M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Neo M

The service was extremely bad.

I booked at Salve for a weekend, for my family who came to visit me over the weekend. The service was extremely bad. The owner of the place welcomed us with a scary dog and kept on addressing us as "you people", which felt so uncomfortable. The remote keys and sliding door were not working properly on the first day and the owner didn’t do anything about it even after we reported. On second day, the owner locked the gate and there was no access to the building, the remote couldn’t work, it could only flicker the red indicator but not open. We tried to contact the owner several times with no response. Later he appeared and asked what’s wrong with an arrogant tone and he was not even remorseful about the treatment he gave us. So this place its a no no!

Christiaan T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan T

Uitstekend en waarde vir geld.

Was baie gerieflik en sal vir seker weer gebruik maak van Salve.

Salve se terugvoer

Goeie dag Christiaan,

Baie dankie dit word waardeer.

Salve
Martie L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L

Pragtige plekkie. Huis weg van die huis.

Ons is van die platteland en dis 'n gerieflike, skoon en veilige plekkie om oor te bly as ons moet stad toe.

Angela M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela M

Affordable clean accommodation.

Neil was an impeccable & very helpful host. Would definitely come back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Bekostigbare, skoon verblyf.

Neil was onberispelik en 'n baie hulpvaardige gasheer. Sal beslis terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ritha L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritha L

Ek en my seun het baie lekker by Salve gebly. Vriendelike diens en gerieflik ingerig. Was heerlik en rustig. Dankie.

Sien sterre.

Salve se terugvoer

Baie dankie Neil.

Salve
Boeta T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta T

Thanks for a great stay.

Very well treated and friendly. Good place to stay over night.

Ronel V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V

Die eenheid is netjies en skoon.

Die eenheid is netjies en skoon en het alles wat nodig is vir 'n self-catering-eenheid. Die toesluitmotorhuis sowel as die volle DStv is beslis 'n pluspunt. Die enigste kritiek is dat die eenheid warm is (venstertjies is klein) en 'n aircon in die kamer sal beslis 'n aanwins wees (die huidige fan is 'n bietjie klein).

Liezelle L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezelle L

Nice and quiet neighbourhood.

Nice and cosy little place, love the lock up garage and friendly people.

Salve se terugvoer

Dear Liezelle,

Thank you for your kind words.

Regards,
Neil

Salve
Hannes S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Ons is baie gelukkig.

Vir ons besoek was dit ideaal, veilig blyplek met toesluitmotorhuis.

Thabile M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thabile M

Well accommodated by friendly host, close to places of commerce for facile self-catering.

It is an excellent destination for overnight travellers that aren't more than four.

Monique F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique F

Fantasties.

Sal definitief weer gebruik maak van Salve.

Salve se terugvoer

Baie baie dankie. Waardeer opreg.

Salve
Lena W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena W

Vriendelike ontvangs, Skoon netjiese verblyf.

Ek beveel die verblyf beslis aan. Ons het heerlik gebly, heerlik geslaap. Die plekkie is vol kunswerke en pragtige handewerk wat dit baie huislik maak. Netjies en skoon.

Ingrid C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid C

Baie gerieflik en rustig.

Was als wat ons benodig het en diens was voortreflik en vriendelik. Dankie vir die lekker bly. Ons sal daar beslis weer kies.

Annatjie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Veilig netjies en sentraal.

Baie lekker oornag by Salve, netjies veilig en sal aanbeveel vir 'n korttermyn-verblyf. Baie dankie.

Salve se terugvoer

Baie dankie, waardeer die goeie woorde. Neil

Salve
Chris B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Good and clean.

Thank you, Neil. Will stay at Salve again.

Heloise M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise M

Heerlik, rustig en veilig.

Heerlik, rustig en veilig, skoon en netjies, goed toegeruste kombuis. Gerieflike kamer. Badkamer ietwat beknop. Vriendelike, hulpvaardige en tegemoetkomende gasheer.

Salve se terugvoer

Dankie vir die mooi kommentaar. Waardeer.

Salve
Cheryleena R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryleena R

Friendly service and a beautiful apartment.

Beautiful apartment with great service and very spacious.

Salve se terugvoer

Thank you for the beautiful comment. Highly appreciated.

Regards,
Neil

Salve
Erna N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erna N

Aangenaam en altyd lekker om daar tuis te gaan.

Die verblyf is vir ons meer as voldoende. Altyd netjies en alles op sy plek. Al wat ek kan aanbeveel is om die bank in die sitkamer te vervang, asook die enkelbed. My seun van 30 jaar kom gewoonlik saam en dan is die bed 'n bietjie knap en nie so gemaklik nie. Verder is ons baie tevrede. Die sifdeure voor die vensters en veiligheidshek by die skuifdeur sal die verblyf nog beter maak. As dit so warm is en jy die deur wil oopmaak, sal mens veiliger voel as daar 'n veiligheidshek is.

Salve se terugvoer

Dankie vir hierdie kommentaar met aanbevelings. Die banke in die sitkamer is vervang en sit/slaap baie gerieflik.

Salve
Amelia L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L

Voldoen aan al ons vereistes

Ek wil voorstel dat beter ingang-/kantooraanwysigings aangebring word wat aandui presies waar gaste moet aanklop en parkeer met aankoms. Die eienaar was nie gelukkig dat ons by die verkeerde hek ingery het wat sy skoonmoeder (per abuis soos wat ons van hom verstaan het) vir ons oopgemaak het nie. Hy het wel later die middag navraag gedoen om die verblyf meer gemaklik te maak. Maar volgende keer gaan bly ek eerder elders in Sinoville. Ek sal Salve aanbeveel, maar maak seker jy klop by die regte deur aan!

Charmain G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmain G

Bekostigbare korttermyn en sentraal geleë akkommodasie.

Goed toegeruste, netjiese tuinwoonstel. Gerieflik geleë naby winkelsentrums en Montana hospitaal. Maklike toegang tot N1. Ideaal vir korttermynverblyf.

Trudi A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi A

Heerlik gebly, dankie.

Heerlik gebly, gasvry en netjies.

Salve se terugvoer

Baie dankie word opreg waardeer.
Groete
Neil

Salve
Dries B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries B

Aangenaam en rustig.

Baie vriendelik ontvang, verblyf skoon en netjies en alles wat nodig is.

Salve se terugvoer

Baie dankie en waardeer dit.

Salve
Eljo V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljo V

Klein maar gerieflik.

Baie aangename verblyf. Klein, maar gerieflik en skoon.

Salve se terugvoer

Baie dankie. Die woorde is ongevraagd en daarom opreg.

Salve
Andre V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Oulike plekkie.

Waarde vir geld en naby alles. Ook veilig met alles wat jy nodig het... sal beslis weer gaan! Dankie aan Neil.

Salve se terugvoer

Baie dankie. Bly ons kan diens lewer en dat dit waardeer word.

Salve
Maureen K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen K

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het verblyf bespreek vir 'n troue en ongelukkig is die troue uitgestel a.g.v. onvoorsiene omstandighede. Neil was baie tegemoetkomend en ons kon ons verblyf ook uitstel tot latere gebruik. Hy is baie vriendelik en definitief 'n persoon met menseverhoudinge. Sal Salve enige tyd aanbeveel.

Salve se terugvoer

Dankie vir jul oprrgte waardering. Neil

Salve
Cora N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora N

Gerieflik, bekostigbaar, veilig en uitstekend geleë.

Ek is so vriendelik verwelkom en my gashere het seker gemaak ek het als wat ek nodig het gedurende my verblyf. Dit was heerlik stil en ek kon sonder moeite kom en gaan soos my program dit vereis het. Salve is definitief my eerste keuse vir verblyf in Pretoria.

George S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Baie dankie aan Neil en sy vrou. Ek het definitief baie lekker gebly.

Baie dankie aan Neil en sy vrou. Ek sal Salve hoogs aanbeveel vir enige iemand wat 'n ordentlike bekostigbare blyplek nodig het.

Salve se terugvoer

Baie dankie vir die mooi waardering. Dit word waardeer. Neil

Salve
Nadia S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Baie gemaklik.

Baie dankie dat Neil en sy vrou my verbly so gemaklik gemaak het. Dit was presies wat ek nodig gehad, so rustig by julle. Sien julle definitief weer. Dalk net 'n ander elektriese prop kry vir die verwarmer.

Paul P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Dit was so rustig en stil -- 'n vakansie in die middel van die week!

Dit was net lekker en naby Eugene Marais-hospitaal waar ons dogter geopereer was!

Salve se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit word waardeer.
Groete Neil

Salve
Erna B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

Uitstekende verblyf en liefdevolle, sorgsame gasheer en gasvrou.

Ons het vir die tweede keer daar vir 'n lang periode oornag en is baie tevrede met die verblyf. Alles is skoon en netjies en word deurentyd so gehou. Handdoeke en lakens word gereeld vervang. Gasheer en gasvrou is vriendelik, liefdevol en bedagsaam. Ons hondjie kom altyd saam en het sy eie privaat tuintjie om in te loop. Hierdie plekkie word hoog deur ons aanbeveel.

Barbara S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S

Aangenaam.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie rustige area. Sal dit beslis kan aanbeveel. Baie privaat en die toesluitmotorhuis is beslis 'n pluspunt. My man het ook die volledige DStv baie geniet. Baie dankie.

Amanda K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Veilig en rustige slaapplek.

Mens is mos maar altyd onrustig in vreemde omgewing - maar ek het heerlik geslaap en baie veilig gevoel - baie naby aan alles!

Elanie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elanie S

Wonderlik!

Het baie lekker gebly!

Salve se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ek waardeer dit.

Salve
Manie B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie B

Opregte vriendelike diens.

Salve het alles wat nodig is vir 'n kort oornagverblyf en is perfek geleë.

Salve se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde.

Salve
Cora L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cora L

Dit was baie lekker om daar te kon bly.

Ek sal definitief volgende keer weer daar bespreek as ek PTA toe kom. Baie dankie!

Albert V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Lekker gebly.

Aaangename ontvangs en skoon en netjiese vertrekke. Genoeg ruimte en veilige omgewing. Sal weer kom. Veilige parkeerplek.

Wessel V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Stil area, netjies en veilig, met vriendelike diens!

Ek het baie lekker gebly. Die woonstel is netjies en toegerus met alles wat nodig is. Baie vriendelike diens. Ons sal weer van Salve gebruik maak.

Trudi A - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi A

Ek sal weer gebruik maak van verblyf.

Ek het baie lekker gebly. Daar was vriendelike kliëntediens.

Suzaan O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan O

Sal beslis Salve aanbeveel en weer van julle dienste gebruik maak!

Professioneel behandel, vriendelike diens, baie privaat, goeie ligging, goeie dekor, bekostigbaar en baie skoon geriewe.

Seun V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seun V

Ons sal natuurlik weer by Salve gaan oorbly.

Ons het voorheen by Salve oorgebly, daarom was dit weer ons keuse die keer. Dit is baie aangenaam, skoon, stil en smaakvol. Die pluspunt is dat ek my klein hondjie kon saamvat en haar nie alleen by vreemdelinge by die huis moes los nie. Ons sal natuurlik weer by Salve gaan oorbly sodra ons dit nodig het.

Engela L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L

Baie lekker gebly.

Gasheer en gasvrou baie vriendelik en die plekkie is baie netjies en skoon. Ons gaan beslis weer daar oorslaap as ons Pretoria toe gaan. Vir ons as pensionarisse is dit bekostigbaar.

Bets O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets O

Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie bekostigbaar, goed geleë en veilig en lekker en ek sal dit verseker weer gebruik.

9/10. Beste ligging, baie veilig, naby alles en baie bekostigbaar en die eienaars is vriendelike mense.

Nelly C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelly C

Vriendelike ontvangs en die verblyf was aangenaam en ook baie privaat.

Die opwasbak in die kombuis is nie prakties nie. Mens moet ver oorleun om die wasbak te kan gebruik en dit is baie ongemaklik. Die woonkamer, slaapkamer en badkamer is prakties en netjies. Die staanwaaier in die woonvertrek het ook baie gehelp om die hitte draagliker te maak.

Anonieme gas - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Celeste V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Selfdiens wooneenheid.

Baie rustig en netjies, goeie waarde vir geld. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Paul S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Excellent space and location for business travel.

Professional conduct from the owner, and a very healthy environment and neat space.

Marina D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Ons het ons verblyf geniet.

Dankie vir die hulpvaardige eienaar.

Corniee E - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corniee E

Very quiet area, enjoyed our stay

A very warm reception from the owners - we were left in peace to enjoy our stay, although they were "just around the corner" to help ,if needed.

Beatrice J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice J

'n Heerlike bed, rustige omgewing én veilig!

Klein en bekostigbaar - dit was die beste oornagplekkie in PTA waar ons nog oorgeslaap het. Dit is definitief aanbeveelbaar.

Erna B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

Puik verblyf en wonderlike gasheer en -vrou! Hulle het uit hul pad gegaan om dit aangenaam en gerieflik te maak. Baie dankie!

Sal enige tyd die verblyf aanbeveel. Ons hondjie was net so rustig en veilig in die omgewing. Alles wat verkeerd gegaan het, is onmiddellik reggestel. Ons sal beslis weer kom.

Marcel S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel S

Rustigheid en gemak.

Sien die sterre hieronder.

Roelf V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V

Privaat, rustig, ontspannend (met toesluitmotorhuis).

Akkommodasie in baie rustige en netjiese area en privaat. Kon saans heerlik om 'n braaivleisvuurtjie sit en kuier en ontspan. Mnr Van Schalkwyk het ons deurlopend genooi om te praat indien ons iets sou benodig of indien iets sou skort. Sal weer in die toekoms van Salve wil gebruik maak. Kan akkommodasie by ander aanbeveel.

Amanda T - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda T

Netjiese, privaat eenheid.

Baie privaat en veilig; goeie ligging. Sal dit beslis aanbeveel.

Dora E - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dora E

Dis was 'n fantastiese week van rustigheid en vrede.

Salve is absoluut die regte plek wat ek sal aanbeveel vir 'n wegbreek. Ons is baie vriendelik ontvang, en met respek behandel. Dit is rustig en baie privaat, en ek kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie!

Amanda T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T

'n Veilige, skoon en netjiese area.

Baie netjies en privaat, alles wat mens benodig, sal enige tyd die plekkie aanbeveel aan ander mense.

Christa G - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Gemaklik, skoon, gerieflik geleë en veilig.

Ons was bevoorreg om daar te kon tuisgaan. Die eienaars het daagliks na ons welstand omgesien en ons gemaklik en welkom laat voel. Hul vriendelikheid en gasvryheid word waardeer. Dit was gerieflik geleë vir ons daaglikse uitstappies.

Jeannette J - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette J

Hartlike ontvangs, rustige en veilige verblyf met niks wat in die wooneenheid kort nie.

Dit is sentrale verblyf in 'n rustige omgewing. Die gasheer en -vrou het ons dadelik tuis laat voel en werklik in ons gerief voorsien. Ons sal weer daar tuisgaan!

Jenny A - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny A

Excellent

It was a one-night stay, very clean and safe.

Frans W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans W

Die verblyf is baie goed.

Die hele wooneenheid was goed toegerus en skoon. Sal enige tyd weer daar tuis gaan. Ons is goed ontvang en het tuis gevoel in die omgewing.

Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-laan 291, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NmFkMjRlLWZjMTgtNDJjZC1iMmM2LWM5NzBkZmJiNTg3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 291 Knysna Avenue Sinoville 0129 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6888276 28.2227396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang