Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salve

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-laan 291, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
  • Vanaf R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Salve beskik oor 2 selfsorg-tuinwoonstelle in Sinoville, Pretoria.

Salve 1 en 2 het albei badkamers met storte en volledig toegeruste oopplan-kombuisies. Beddegoed, handdoeke en komberse word voorsien. Salve 1 het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en Salve 2 het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elkeen.

Salve 1 het 'n toesluitmotorhuis en Salve 2 het parkeerplek vir 1 motor onder skadunet en agter 'n elektriese hek met laserstraalsekuriteit.

Die woonstelle is in 'n radius van hoogstens 7 kilometer van die Kolonnade-winkelsentrum, Bon Accord Dam, Pienaarsrivierdam, Rosslyn en Onderstepoort af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Hannes S
5.0
Dit was 'n aangename verblyf. Baie lekker gebly. Goed ontvang. Alle geriewe was skoon en netjies.
Aug 2024
Adriana S
5.0
110% perfek. Ons het eerstens 'n baie skoon woonstel gekry. Neil was baie behulpsaam en gasvry. Alles was perfek soos ons dit wou hê. Ongelukkig het o...
Sien meer
Jun 2024
Schalk C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.
Apr 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige wegbreek. Salve is 'n pragtige stil plek vir 'n wegbreek. Neil het ons vriendelik verwelkom en laat tuis voel. Die woonstel is ruim met alles ...
Sien meer
Apr 2024
Alan M
Besigheidsreis
5.0
Comfortable. Nice and clean. Friendly landlord. Helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Knysna-laan 291, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
  • Gaste dink Salve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-laan 291, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NmFkMjRlLWZjMTgtNDJjZC1iMmM2LWM5NzBkZmJiNTg3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 291 Knysna Avenue Sinoville 0129 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6888276 28.2227396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang