Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salveo Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Salveo Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacolene S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene S

Veilig, vriendelik en skoon!

Baie mooi en netjies, gasvrou was baie hulpvaardig en het ons baie welkom laat voel!

Christelle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Vriendelik en gasvryheid.

Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Hulle het ekstra moeite gedoen met bv. vrugte, melk, koffie en beskuit. Ek het baie tuis gevoel.

Rudolf R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf R

Lekker ruimte, skoon en netjies.

Pragtige plek, kamers is netjies en ruim. Bring jou swembroek saam; groot swembad. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Tercia S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia S

Baie professioneel en netjies.

Heerlik, veilig, warm en baie netjies.

Ezanda B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ezanda B

Ons het baie lekker gebly!

Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer was skoon en netjies! Die lieflike swembad en die lugverkoeler in die kamer was 'n groot pluspunt. Ons het heerlik gebly!

Yolanda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B

Gemaklik en rustig.

Vriendelike ontvangs. Die swembad is 'n sterk positief. Dit is intiem. Ons het al drie die kamers bespreek.

Lorinda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda S

Vriendelike gasheer en gasvrou. Die generator wanneer daar loadshedding is was 'n groot plus aangesien ek vir werk reis en saans moet kan werk.

Sal hulle definitief weer gebruik as ek Bloemfontein besoek.

Tshiamo B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshiamo B

Very clean and beautiful.

Clean and beautifully put together place. Enjoyed it very much, will definitely keep it in my 4+ stars accommodations.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elisestraat 11, Heuwelsig, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb1758f8fe5359fb72a06ab78577d0fa0941b5dbe944201e4508f7c61ce26bc54c2ce9c347b7652682eba8ed6eb3599b27f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 11 Elise Street Heuwelsig 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.754053836282 24.733761392059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang