Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salveo Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elisestraat 11, Heuwelsig, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Salveo Accommodation bied gerieflike oornagverblyf in Heuwelsig in Kimberley. Die eiendom is naby die Gariep Hospitaal, winkels, restaurante en ander geriewe.

Verblyf word aangebied in 3 eenhede. Elke eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenhede het elkeen 'n oopplan-slaaparea en -kombuisie. Die slaapkamerarea het of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het ook 'n TV met DStv en WiFi. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jacolene S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, vriendelik en skoon! Baie mooi en netjies, gasvrou was baie hulpvaardig en het ons baie welkom laat voel!
Mei 2024
Christelle D
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik en gasvryheid. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Hulle het ekstra moeite gedoen met bv. vrugte, melk, koffie en beskuit. Ek h...
Sien meer
Mrt 2023
Rudolf R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ruimte, skoon en netjies. Pragtige plek, kamers is netjies en ruim. Bring jou swembroek saam; groot swembad. Ons sal definitief weer daar gaan ...
Sien meer
Feb 2023
Tercia S
Besigheidsreis
4.8
Baie professioneel en netjies. Heerlik, veilig, warm en baie netjies.
Jul 2024
Yolanda B
4.8
Gemaklik en rustig. Vriendelike ontvangs. Die swembad is 'n sterk positief. Dit is intiem. Ons het al drie die kamers bespreek.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Elisestraat 11, Heuwelsig, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink Salveo Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elisestraat 11, Heuwelsig, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb1758f8fe5359fb72a06ab78577d0fa0941b5dbe944201e4508f7c61ce26bc54c2ce9c347b7652682eba8ed6eb3599b27f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 11 Elise Street Heuwelsig 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.754053836282 24.733761392059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang