Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salvia

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salvia-weg 4796, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Salvia is 'n lieflike vakansiehuis in Bettysbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 5 gaste bied. Die strand is net 'n kort entjie se ry weg, maar Grootvlei is te voet vanaf die eiendom toeganklik.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bo het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n driekwartbed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Hierdie slaapkamers is onder en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met gemaklike sitplek en stapeldeure wat na die stoep met sitplek lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n ingeboude binnebraai is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gradwill C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, modern, clean and neat! We had a wonderful stay. Salvia had everything you needed. A lovely, comfortable space which is well...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Keith F
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing weekend. Enjoyed my stay. Would recommend place. Wow what a nice surprise upon entering place. Met all the requirements and mo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Stephan T
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay for R&R. Love! Love! Love! This was really a homey stay. Relaxing with a glass of red and having the fire going in the backg...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Christeen D
5.0
Familienaweek. Ons het so lekker gebly by Salvia. Pragtige huis, skoon en netjies. Ons kon ons fur baby saamvat, so dit was 'n groot pluspunt. Mooi ui...
Sien meer
Apr 2023
Renette R
Saam met vriende
4.8
Moderne, goed toegeruste blyplek ideaal vir wegbreek. Die huis is netjies, modern en goed toegerus met alles wat mens nodig het en die diens, inklok, ...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Izel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Salvia-weg 4796, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salvia het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salvia-weg 4796, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9c73ef4174d926cbd31d9001236263f7f15fe027ae06eb03506cbbe71c0fa358eac3725b41a82f6bd6f397b1ef96d0df89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 4796 Salvia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.360594 18.883137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang