Samango @ Magoesbaskloof Getaway
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Vanaf R2 175 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Samango @ Magoesbaskloof Getaway bied 'n rustige wegbreek in die skilderagtige Magoebaskloof, minder as 3 ure se ry vanaf Pretoria.
Hierdie drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n kombuis, eetarea, sitarea, toegeboude stoep en 2 slaapakmers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die toegeboude stoep. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n stort en 1 met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea langsaan het rusbanke. Die toegeboude stoep het 'n kaggel.
Dit lei na die dek met sitplek en 'n braai-area. Daar is nog 'n braai-area in die bos.
Gaste kan die woude en rivier verken en voëls en die Samango-ape gewaar. Daar is 2 damme op die plaas waar gaste kan kunsvlieghengel, een met forel en die ander een met baars, karp en kurper.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Prosper Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 150
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Sien meer verblyf in George's Vallei Tzaneen Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang