Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Samango Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Heinz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 38 resensies vir Samango Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mariochall K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariochall K

Uitstekend.

Vreeslik lekker, baie rustig, ongelooflik mooi uitsig en baie gasvry.

Karin M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Ons het die kuiertjie by Samango Lodge baie geniet.

Die gasvrou was baie hulpvaardig en behulpsaam gewees. Die kamers wat netjies en skoon. Die uitsig was ongelooflik.

Mariaan B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B

Vriendelik, stil en rustig.

Baie aangename gasheer. Hulpvaardig. Blyplek is skoon en netjies. Alles is beskikbaar. Ekstra komberse. Genoeg breekware. Pooltafel om jouself te vermaak.

Bianca C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Excellent, lovely.

Peaceful. Beautiful.

Elize M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Samango Lodge.

Ons het heerlik gekuier. Pragtige uitsig van die buite-kombuis. Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad uit om alles gerieflik en na smaak te maak. Dankie nogmaals vir die heerlike slaai wat Karin vir ons gestuur het. Ons het ook n heerlike stappie geneem en die natuurskoon bewonder en as voëlkyker kon ek twee nuwes op my lysie afmerk.

Raymond L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L

Pragtig.

Baie mooi, skoon, netjies en goed toegerus. Lapa is puik, gasvrou puik, en dan nog die uitsig.

Peter L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Friendly hospitality with a magnificent view.

The hosts could not do enough to make us feel welcome. Facilities showed clear attention to detail with everything set out to make your stay convenient.

Susan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Dit is stil en rustig daar.

Ons het lekker gebly, gelees, ontspan, en elke dag gaan stap. Die gasvrou het ons ook bederf met 'n heerlike groentegereg by ons braai.

Arusha G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arusha G

Beautiful, breathtaking views, excellent hostess - very friendly and spoilt by Karin and Heinz

Private with most breathtaking views, relaxing and so peaceful. Thanks for the wonderful 10 nights - back to the business of JHB.

Samango Lodge se terugvoer

Thank you, hope to see you guys soon!

Samango Lodge
Katy W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katy W

Affordable and pleasant.

Pool table in lapa was an added bonus. A kettle and sink in the lapa would by useful additions. Owners were very accommodating.

Jaap G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jaap G

Die kuierarea baie vol stof en baie karig.

Kamers OK. Uitsig en ligging puik. Kuierarea baie onder standaard.

Andre A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre A

Baie gawe eienaars. Gaan uit hul pad om jou tuis laat voel.

Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Henda B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda B

Baie ruim, netjiese plekkie. Waarde vir geld. Baie vriendelike diens.

Uitstekende, persoonlike diens en die akkommodasie is uitstekend. Definitief waarde vir geld.

Henda B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda B

Vriendelike, gasvrye en persoonlike diens.

Laat mens tuis voel met persoonlike diens. Netjiese fasiliteite. Vriendelike eienaars.

Doreen C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen C

Het ’n toegeruste lapa met ’n pooltafel vir onsself gehad.

Ons gasvou en gasheer was baie vriendelik en baie behulpsaam. Baie baie mooi natuur ook. Ons het heerlik ontspan.

Eddie O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O

Baie lekker en baie tevrede.

Karin is 'n uitsekende gasvrou. Die blyplek is keuring versorg en verfraai met interessante detail. Sy het ons bederf met nougat en eetgoed. Die blyplek is ruim, skoon, alles is daar en lekker!

Christo D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo D

Het sommer dadelik tuis gevoel. Pragtige en vriendelike gasvrou.

Kamers was baie netjies en skoon. Ongelooflike uitsig. Gaan verseker weer daar kuier.

Salome K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K

Oornag op pad noord.

Niks fancy nie, maar goed ingerig en netjies met 'n pragtige uitsig en lekker kuier area.

Max M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Max M

Slaaplek vir lekker rondloop in Haenertsburg gewees.

Ideaal om hier te slaap en asemrowende omgewing met allerlei besienswaardighede en kuierplekkies te verken.

Susan L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Clean and great environment.

Owners were friendly and helpful, most importantly, this is very clean accommodation!

Chris M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Baie lekker! Perfek vir 'n breek weg van die stad af!

Lekker braai en entertainment area, perfect vir die lang naweek of selfs gewone naweek.

Rian J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rian J

Unpleasant.

On arrival there was no power - no fear. The problem? No back up generator or gas was in place. Not even proper lights, only two paraffin lamps. We left the following morning and there was still no power and the cherry on top is, we had to bath/shower in cold water. This was the most unpleasant stay.

Samango Lodge se terugvoer

Apologies Riaan, we had a municipal power problem at that very time. If I recall we put a gas stove in the Lapa for you to use.

Samango Lodge
Sarel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Wonderlike, gasvrye ontvangs en pragtige ligging.

Omgewing en fasiliteite is van bostaande gehalte, absolute gasvryheid en vriendelikheid maak dit 'n wonderlike ervaring.

Heinrich D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich D

Regtig die mooiste plek in RSA.

Magoebaskloof is een van die mooiste plekke in RSA.

Carlo D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo D

Pragtige uitsig!

Aangename gasvrou en netjiese verblyfgeriewe. Verbasend stil al was ons so naby die pad het ons geen van die verkeer gehoor nie. Pragtige uitsig.

Elané J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elané J

Baie rustig en cosy. Was werklik aangenaam, Karin is so vriendelik!

Ons het wel net een aand daar oorgeslaap, maar hulle het soveel moeite nog steeds gedoen vir ons. Alles is so mooi skoon en netjies. Was regtig lekker om daar oor te slaap. Ons sal beslis weer teruggaan en mense vertel van hulle!

Carla P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carla P

Skoon en netjies.

Lieflike uitsig op die natuurlike woud.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lynette W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W

Baie aangename diens en huisvesting.

Ons was baie tevrede met die diens en hulpvaardigheid van die eienaar.

Chantell G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell G

Fantatiese uitsig en topklas gasvryheid van eienaars. Perfek vir natuurliefhebbers.

Prentjiemooi uitsig met skoon en netjiese verblyf. Beide eienaars is super vriendelik en het lekker eetgoedjies aangedra. Iets wat ons glad nie verwag het nie! Topgehalte-gasvryheid en sal enige iemand verwys na Samango Lodge, Karin en Heinz doen baie moeite om jou verblyf onvergeetlik te maak. Hier kan jy elke dag ook die Samango apies sien.

Jannie J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie J

Baie netjies en skoon en 'n rustige atmosfeer.

Kamers uiters skoon en netjies gemeubileer, voldoen aan die vereistes vir oornag verblyf of langer. Gasvrou baie aangenaam en vriendelik en behulpsaam. Het 'n buitengewone versoek gehad en sy het dit met liefde volbring.

Ross V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ross V

Baie ontspanne en vriendelike mense.

Pragtige plek en word gerus aanbeveel.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michelle V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Rustige en romantiese atmosfeer.

Die eienaars van Samango Lodge is dierbare mense en het ons baie goed behandel en seker gemaak als is reg. Dis 'n baie rustige plekkie tussen die bome en het 'n mooi uitsig van boomlewe. Ons het die Samango-apie ook gesien wat besonders is omrede hulle baie skaam is en jy hulle nie sommer sien nie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Mari O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O

Pragtige uitsig, Samago apie gesien.

Vir die prys wat mens betaal, 100% voldoende. Dalk nie so privaat nie. Bietjie naby aan die pad. Wonderlike, maklike oornagplek indien jy net 'n basis soek.

Petrus J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J

Goeie waarde vir jou geld.

Goeie waarde vir jou geld, vriendelike ontvangs asook skoon en netjies. Sal weer kom kuier!

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Deon V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V

Ongelooflike ligging waar die rustigheid jou omhels.

Netjiese verblyf, in die hartjie van die asemrowende Magoebaskloof.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Franschoek, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA372367ecb2046247b7d3c2a8efcd11a648c93f4cc7db5fdbbb355ff2c2b5ca503bf077ced36bc4cceda95b34ffc7e9c2df13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 R71 Franschoek 0730 Limpopo 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -23.871220041502 30.001250803471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang