Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Samango Lodge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Franschoek, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Samango Lodge is op 'n 9 hektaar-eiendom ongeveer 70 km van Polokwane af op die R71 geleë. Die lodge is in die bosveld weggesteek en bied asemrowende uitsigte oor die vallei.

Dié eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste met 2 dubbelbeddens. Elke kamer het deure wat na die tuin lei. Daar is bad- en stortgeriewe beskikbaar. Die eiendom het 'n aparte vermaakarea met selfsorggeriewe, 'n snoekertafel, yskas, tweeplaatstoof, oorgenoeg sitplek en braaigeriewe. Die seldsame samango-apie kom hier voor.

Die lodge is net 3,3 km van Magoebaskloof Hotel af en dit beskik oor 3 restaurante in 'n 4 km radius. Daar is oorgenoeg staproetes in die inheemse woud en dis die ideale plek vir bergfietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Heinz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R71, Franschoek, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Samango Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Franschoek, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA372367ecb2046247b7d3c2a8efcd11a648c93f4cc7db5fdbbb355ff2c2b5ca503bf077ced36bc4cceda95b34ffc7e9c2df13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 R71 Franschoek 0730 Limpopo 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -23.871220041502 30.001250803471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang