Samango Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Franschoek, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Samango Lodge is op 'n 9-hektaar eiendom sowat 70 km vanaf Polokwane op die R71 geleë. Die lodge sit tussen die inheemse bos en bied 'n pragtige uitsig oor die vallei.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 mense en het 2 dubbelbeddens. Elke slaapkamer het deure wat na die tuin oopmaak. Daar is beide bad- en stortgeriewe beskikbaar. Die eiendom het 'n aparte vermaakarea met 'n selfsorgfasiliteit wat 'n pooltafel, yskas, tweeplaatstoof, baie sitplek en braaigeriewe het. Samango Lodge is die tuiste van die skaars samango-aap en ander wild.
Die lodge is net 3,3 km van Magoebaskloof Hotel af en het 3 restaurante binne 'n radius van 4 km. Daar is baie staproetes in die inheemse woud en is die ideale plek vir bergfietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Heinz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R71, Franschoek, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Gaste dink Samango Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Franschoek, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang