San Lameer Villa Fornasetti
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annali Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tertius Z - Apr 2022
Algehele gradering
Perfekte huis, alles werk, ligging super, geen bure, bosse voor jou en die see-uitsig. Skoonmaker super effektief, wit lakens, alles werk.
San Lameer Villa Fornasetti se terugvoer
Beste Tertius,
Ek is baie bly julle het die huis en die kuier by Sanlameer geniet.
Kom gou weer.
Annali.
Marna V - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike verblyf.
San Lameer Villa Fornasetti se terugvoer
Beste Marna,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit is 'n riem onder die hart as mense die plek geniet en weer wil kom.
Ek sien daarna uit om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Annali Swanepoel.
Frikkie J - Aug 2017
Algehele gradering
Puik in alle opsigte.
Lees meerSan Lameer Villa Fornasetti se terugvoer
Beste Frikkie,
Ek waardeer jou verslag oor ons villa. Ons probeer om ons gaste soos vriende te laat voel. Ek sien daarna uit om julle weer by San Lameer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Annali Swanepoel.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R61, San Lameer 140/12, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang