Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1919

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Bradley S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Great, exceptional place. The reception lady that checked us in was exceptional, even though there was no water on arrival. Would love to have stayed longer, kids enjoyed the facilities. Will definitely book again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjory F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Die beste. Sal definitief aanbeveel, alles is by jou en jy hoef nêrens te ry nie. Lekker rustig, baie om te doen en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santosh Kumar G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Very pleasant and beautiful stay. We as a family really enjoyed the stay. My son wants to go again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Kort wegbreek. Wonderlike oord met pragtige natuur. Eenheid skoon en netjies, met al die basiese geriewe wat nodig is om vakansie te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Taryn H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2021

Nice and clean, great aircon. Would have liked more outside space to braai with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aadil A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2020

Excellent host and service See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Navindran N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2018

Die eenheid was skoon, goed onderhou en baie funksioneel vir ons vakansie. Die eenheid is gerieflik en voldoen aan ons standaarde van netheid, alhoewel klein was dit gesellig en baie funksioneel vir ons vakansie, aangesien ons die meeste tyd van die geriewe wat San Lameer bied gebruik gemaak het. Die gholfbaan was in 'n uitstekende toestand. Die skoonmaakpersoneel het 'n goeie werk gedoen. Dankie, ek sal beslis weer bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Loren D
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2017

San Lameer is regtig 'n pragtige oord. Offer alles en die kinders geniet hulle tyd daar. Die villa was bietjie klein vir my gesin van 4. Ons moes die kinders se fietse snags op die stoepie sit aangesien ons geen sleutel vir die stoorkamer gehad het nie. Daar is hoegenaamd geen uitsig, so as die weer goor is, ontwikkel jy baie gou kajuitkoors. Die kombuis is puik en alles werk. My grootste kritiek is die feit dat die badkamer se venster nie kon oopmaak, met geen vars lug wat invloei was regtig onaangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Feb 2017

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caron Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidkus Hoofweg, San Lameer Golf Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8304cdbe5a14102d1ae82e4a575dfe9726b599ef2de40d5aaa01d48987a55108abcf3c4ad962102de0e8ff133a4c40acba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 South Coast Main Road San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.943888528371 30.298276251221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang