Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3402

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marlaine D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lieflike, ruim en goed versorgde villa met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie. Trixie, die huishoudster, is 'n juweel en het baie mooi na ons gekyk. Dankie ook aan Caron vir die goeie kommunikasie, ons sal definitief weer Villa 3402 bespreek. Heerlike privaat villa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Uitstekende vakansie bestemming. Ons het verskriklik lekker gebly by San Lameer en die villa het alles wat jy nodig het. Behalwe van die paddas wat baie raas in die aand het ons lekker geslaap ook . Ons sal definitief San Lameer weer sien! Daar is soveel om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

The best ever. It was stunning. Worth every bit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolas S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Great! Amazing place, amazing unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Rustige atmosfeer, lieflike eenheid, pragtige natuur, mooiste oord! Eenheid uitstekend ingerig met alles wat jy nodig kan kry vir 'n heerlike vakansie. Lugversorging was regtig 'n seëning, aangesien dit vreeslik drukkend was! Trixie was baie vriendelik en behulpsaam. Heerlik gekuier op die stoep en die fluitende eende vroegaand dopgehou! Fantastiese ligging. Rustig, naby die strand. Pragtige eenheid in 'n stunning paradys oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-helene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Wonderful stay. Beautiful house located along an overgrown pond, which makes it feel very private. The house is build many years ago but is therefore very spacious and the bathrooms still have wonderful powerful shower over a bath. The owner and housekeeper Trixie where very accommodating and reacted straight away. What we didn't realised when booking is how much there is to do on San Lameer. Mountain biking, swimming pool, beach, playground, mashie golf, etc., we were happily surprised by this. Therefore we will be back again, as we truly had a wonderful stay. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caron
San Lameer Villa 3402
Thank you so much for your fabulous review. So glad you enjoyed your stay.

Fred C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

San Lameer bly 'n staatmaker-vakansie. Die eenheid is goed versorg. Die eienaar sal seker op 'n stadium moet geld spandeer om linne en handdoeke te vervang. Dit bly 'n lekker vakansiebestemming. Die see is loopafstand van die eenheid af. Die hotel is gemaklik en kospryse billik. Die kontakpersoon vir die spesifieke eenheid is moeilik om telefonies te kontak. Het met ons aankoms vir 4 ure gesukkel om haar te kontak. Ek kan die eenheid sterk aanbeveel. Die skoonmaker is aangenaam en baie gewillig. Ons sal beslis weer gebruik van die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Amazing villa that exceeded our expectations! We have stayed at 2 other villas before and this one was by far the nicest. We especially loved the big open plan living space, the view from the large patio overlooking the duck pond, the location close to the beach and the big screen TV (with DStv Explora) and DVD player. What a comfortable unit and the maids (Trixie and Cynthia) were fantastic too - friendly, efficient and unobtrusive while doing a brilliant job cleaning. We will certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caron Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidkusweg, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9616950a3eda113109a3c7933b1b111939641a31fa1c6f634bc621cb8572f40448277d7d49b2a7bd541085b6b203dfc88fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 South Coast Road San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.944196788662 30.301076477432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang