Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer 2307

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Brenda
San Lameer 2307
Hi Simone, We have started renovations today on the villa. Apologies for the damp. There was a burst pipe outside just before you arrived. Kind regards

Lynnece B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Pragtige huis. My eenheid was reg teen die meer met 'n pragtige uitsig. Ons het die beste verblyf ooit gehad. Die huis het alles wat ek en my gesin nodig gehad het en is ruim ook. Ons kon diere sien rondloop en is gegroet deur eende gedurende ons oggendkoffie by die meer. Die eienaar was hulpvaardig en vriendelik. Ek kan nie wag om weer hierdie villa te bespreek nie. Dankie aan die webtuiste en Brenda vir 'n pragtige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
San Lameer 2307
Thank you, glad you enjoyed your stay.

Tizane C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Wonderlike plek. Die kinders het dit verskriklik geniet. Ons het baie lekker gerus, die ligging is fantasties met die dam net voor die huis. Daar is so baie om die kinders mee besig te hou. Was 'n wonderlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Fantasties! Het so bietjie verdwaal met aankoms aangesien daar 2 LOT23 is en die tweede een was nie belig nie. Die parkeerarea is 'n bietjie knap vir SUV voertuie. Die eenheid was baie gerieflik, netjies. Die diens van ontvangs was uitstekend. Die sekuriteit is tops en het selfs vir ons kom hout aflaai by ons eenheid. Sal beslis weer kom kuier binne die volgende 6 maande. Die uitsig op die Lagoon was asemrowend. Ek het dit ook baie geniet om met die Golf karretjie rond te ry en die private strand was asemrowend. Sal dit alles beslis aan beveel 100%. Baie dankie dat ons u eenheid kon huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Pleasant stay. All was pretty much as we expected. Would have liked a bit more directions in terms of where to leave full bin bags and get new bin bags. The upstairs shower door is very narrow to get in and out of, not recommended for bigger people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zakir V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Wonderful visit. Check in by reception pretty quick. Good location. Very safe estate. Short drive to the beach with security controlled access and lifesavers. I recommend going for the sunrises. One adult and one mixed pool behind the hotel with a Spar shop and library. Golf carts available for hire. There is canoeing, harness contraption to jump high, bicycle hire. There are bok running freely around. There's a large shared pond with houses arranged around it. There's fish inside for catch and release as well as birds and ducks visiting. Kids loved it. Parking is a little narrow. There was an extra space for the 2nd car but otherwise you have to park quite far away. Before you enter, there's a little clothes hanging area, shower and sink. Go downstairs to access the kitchen, lounge, dining and outside area. En-suite on same level as entering and two rooms with central bathroom up the stairs. There's an enclosed balcony with bed and chairs overlooking the lake. Decent sized eating table in dining area and couches in the lounge and two additional chairs. There is a separate wooden table outside for family eating as well. House has a decent kitchen with stove, microwave, kettle, toaster, washing machine, dryer. Kitchen had the basics. House has Wi-Fi, DStv, aircons in the rooms and central area. The lounge cupboards had nets, water toys, beach umbrella, two beach chairs and board games in the other. Brick braai stand, grid, some wood, and a bin were outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Heerlike ontspanning in die natuur. Die villa is netjies en gemaklik en gerieflik geleë op 'n dammetjie met voëls. Die landgoed is veilig en netjies en 'n ideale vakansie vir 'n gesin. Ons sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devan V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Was heerlik en goed geleë. Het dit baie geniet. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Skoon, goed toegerus en baie mooi omgewing. Ons het baie lekker gerus, die villa is baie netjies met alles wat mens nodig het. San Lameer self bied so baie vermaak, ons kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douwlina N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2020

Fantasties. Fantastiese veilige plek vir gesin met klein kinders. Strand netjies en skoon. Lewensredders bietjie lui op strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Villa 2307, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd87f4b809991756695ebdb722a1c5b369a34ab5fd51217806c6745c56390207d74f17d65d15527ecc5181ddad1b596263143?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Villa 2307 San Lameer Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943888888889 30.297777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang