San Lameer 2820
Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer 2820 bied selfsorgverblyf in San Lameer-landgoed in Southbroom. Die gholflandgoed spog met 'n Blouvlagstrand met 24 uur-sekuriteit, haainette en lewensredders.
Die villa op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die eetarea het lugversorging en lei na die leefarea met gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die onderdakstoep het braaigeriewe en 'n area waar gaste al fresco-maaltye kan geniet.
Die eenheid het ook 'n omsetter wat aan die TV koppel en 'n ekstra koppelpunt het om toestelle, wat min elektrisiteit gebruik, te laai.
Die landgoed spog met 'n hotel met 'n spa, asook 'n restaurant, 18 putjie-gholfbaan, 'n rolbalbaan, tennisbane, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n strandmeer met roeibote, voëlkyk 'n bergfietsroete, en direkte toegang tot 'n strand met lewensredders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 98
Resensies 417
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer 2820 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang