Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer 2909

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vivesh D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Great weekend away. Very comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda Lee L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Lovely. Clean, modern, practical and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Dit is die moeite werd! Villa 2909 is baie netjies, gerieflik, en naby alles. Trixie, skoonmaakdame, was baie vriendelik. Die Villa is nog mooier as wat die foto's wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Héérlik, rustig, perfekte ligging. Perfek geleë vir maklike toegang tot die strand, swembad en ander geriewe. Die lugreëling was 'n lewensredder in die kwaai Februarie hitte. Die gebrek aan internet was die enigste ernstige tekortkoming. Trixie was elke dag getrou op haar pos om skoon te maak. Sy is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Great place in a great estate, definitely coming back Close to the beach and pools, nice house, great to have a daily cleaning service. Only minus I can think of is the difficult parking space, clearly developed for an age when cars were smaller.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wimpie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Netjies en skoon. Jammer die braai-area is nie onderdak nie a.g.v. die reënweer. Die ligging is teen 'n bos bome sonder 'n uitsig. Als werk 100% in die villa.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Caron
San Lameer 2909
Hi Wimpie Thank you for the feedback. I will definitely have a look at options for a roof cover for the braai. Regards Caron

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caron Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Gholflandgoed, Suidkus Hoofpad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0856d3fe9d3a2fc5c28134a563e81cdd6d45d00d6f49007e074af1718250f692a1d6fab3e3a2b4344f9c5ee58154b0fe95eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 San Lameer Golf Estate South Coast Main Road 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.943833317468 30.2993115839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang