San Lameer 3018
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer Suidkusweg, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 900R1 615 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer 3018 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamervilla in San Lameer Estate, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Gaste kan 'n strandvakansie op 'n gesogte gholflandgoed geniet, waar daar 'n magdom geriewe is, soos 'n spa, 2 swembaddens, 'n strandmeer-kantkroeg, 'n restaurant, tennis- en muurbalbane, en 'n bergfietsroete. .
Die villa beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste vloer, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea op die onderste verdieping. Die villa het lugversorging en beskik oor 'n ruim patio wat oor die tuin uitkyk, met ingeboude braaigeriewe. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met 'n DStv PVR-dekodeerder en 'n DVD-speler. Die DStv-slimkaart is ingesluit. Die villa word daagliks deur Constance gediens.
Die villa is goed geleë naby die swembaddens en is stapafstand van die strand af. Die landgoed bied 'n wegneemrestaurant by die ingang na die strand, asook 'n klubhuis wat vir etes voorsiening maak; hulle pizzas is baie gewild. San Lameer is 'n bewaringshawe met meer as 195 voëlspesies, volop wild en inheemse flora. San lameer is 21,1 km vanaf Wild Coast Casino, 149 km vanaf Durban, en 181 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Laer Suidkusweg, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer 3018 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer Suidkusweg, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang