Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Golf Estate Villa 2525

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir San Lameer Golf Estate Villa 2525
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Usamah N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Usamah N

Everything is taken care of, best self-catering yet.

Excellent service and amazing villa.

David N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N

Great getaway for June/July holiday.

I would highly recommend a stay at San Lameer 2525. We travelled with a 4-year-old. All the necessary amenities were there, the kitchen is well stocked with crockery and cutlery. The villa was well situated between the hotel, golf club, and beach; everything was within walking distance. The golf estate was very safe. I went for early morning walks while it was still dark on my own and felt very safe. The owner communicated well with us via email and WhatsApp. We had a cleaner come in every morning, which makes the holiday (for a mommy) even better coming home to a made bed and clean kitchen.

Tasneem P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem P

A coastal gem.

When I first entered the apartment, I was blown away. The apartment is tastefully decorated. It is a complete home, with everything that you would possibly need for your stay. Comfortable beds, loved the showers. There were board games for the kids, DSTV, Netflix, etc. There is a stunning wrap around verandah with deck chairs, a huge braai stand and a pizza oven. The place is just amazing. On each bed the towels were folded so beautifully with chocolates on each adult's bed and a big Kinder on the kids' bed, which I felt was such a thoughtful touch. Thank you for answering any questions I had speedily. Awesome stay.

Lindelwa N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindelwa N

Short but sweet stay!

We had a short but sweet stay at San Lameer Villa 2525. The space was well furnished, big enough for our family of 6 and provided a comfortable stay - kids and adults agreed. The soft touches like crunchies in the jar, milk in the fridge and chocolates on the bed were a sweet touch. We really felt the villa was a home away from home. The inverter, which kept the lights, TV, WiFi and fridge on, was a godsend during stage 6 loadshedding. If I really had to nitpick (especially for a longer stay), a king-size bed in the main bedroom would've been luxurious, and a second TV in the unit so the kids and adults could have their own space and watch their own channels would've been nice too. These, however, didn't take away from what really was a great weekend (even with stage 6 loadshedding). Thank you, we thoroughly enjoyed our stay and look forward to visiting again!

Berend V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berend V

Loved it.

Beautiful home and great estate.

Juan N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan N

Ongelooflik.

Dit is selde dat jy in ń plek in stap en oorweldig voel. Die netheid, skoonheid en algehele gevoel van luuksheid. Al die klein dingetjes: die crunchies in die pot lanks die ketel, die koffie pods, die melk in die yskas en soveel meer. Het ons dadelik laat tuis voel. Die WiFi was uitstekend. Het vir 'n week nie een keer sonder ligte gesit danksê die inverter nie. Baie dankie vir 'n spesiale vakansie.

Melanie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Pragtige plek.

Ek sal vir seker weer hier tuisgaan. Pragtig, skoon en uitstekende diens.

Nazneen B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazneen B

Loved it, cant wait to go back!

Villa is extremely comfortable, spacious, with everything you could need and more for an enjoyable stay! Kitchen well fitted, with quality appliances and cutlery/crockery. Unit is beautifully decorated, with great care taken, even the bathroom soap was a treat! Lesley was a great host, with timely comms. San Lameer itself is a highly recommended holiday destination, staying at the villa gives you access to all the facilities (all sports equipment available after paying refundable deposit), beach is a bit of a walk or 2 min drive. Talita, the cleaning lady, was so pleasant and easygoing. Would definitely recommend 2525.

Maryke S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Exactly as advertised and more.

Everything possibly needed was there. Communication was timely and perfect. The unit was spacious and well-maintained. Thank you!

Tashni N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashni N

Relaxing, beautiful place to stay in. Comfortable and child friendly.

It's hard to find places that are comfortable, especially when traveling with a 4-year-old. The bathroom with the tub and shower is convenient. They provide beach towels, chairs, and quality toiletries, and the cleanliness is exceptional, especially the fridge which often in rental chalets are not well cleaned. This is my 2nd stay in the same unit and we will be back.

Richard C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard C

Family weekend away.

Lovely place to stay. Lots to do and no extra costs.

Kajel S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kajel S

Excellent.

If you considering booking San Lameer Golf Estate Villa 2525, don't think twice. It's an absolutely beautiful, well set up and clean establishment. Definitely 5 stars.

Ingrid A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid A

Pragtige villa met alles wat ons benodig het om 'n heerlike vakansie te hê.

Pragtige villa en uitmuntende aandag op detail. Die eienaar is baie behulpsaam en ons het baie welkom gevoel in hierdie villa wat baie goed toegerus is. Daagliks is skoonegemaak en ons is met 'n verrassing verwelkom. Handdoeke verkaf wat help om bagasie te verminder. Die luukse seep en haarwasmiddels was wonderlik! Ons kan villa 2525 sterk aanbeveel.

Hanna E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna E

Absolute bederf!

Ons naweek was ongelooflik lekker. Ons het die villa so geniet dat ons nooit eers by die strand uitgekom het nie. Alles was perfek, skoon en pragtig. Wens ons kon langer bly! Dankie ook aan Lesley vir goeie kommunikasie wat alles glad laat verloop het. Nie eers stage 5 loadshedding kon ons naweek bederf nie. Ons sal graag weer wil gaan.

Bianca V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

One of the best equipped villas visited thus far.

Lesly really goes out her way to make your stay a pleasurable as possible, she was always available and helpful when we had any questions. Her unit is extremely neat and tidy with amenities out of this world. Highly recommended.

Tashni N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashni N

Best South Coast holiday.

San Lameer is a perfect destination for families. It's safe, has plenty to entertain children from the beach, pools, wildlife, jungle gyms. I've been staying at San Lameer for many years but unit 2525 has been the best stay. The cleanliness, attention to detail, aesthetic of the villa and comfort is really appreciated. Will definitely be back!

Lindie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G

Pragtige Villa!

Lesley doen soveel moeite! Dit is 'n pragtige, moderne, skoon villa met soveel ekstra! Sal beslis weer in Villa 2525 bly wanneer ons weer San Lameer besoek.

Krisztina P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krisztina P

A beautiful villa!

Beautifully decorated, has everything you need and more. We will definitely be back! Perfect position, smooth check in. Host provided wonderful information.

Marietjie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Eenheid 2525 is ongelooflik goed ingerig - alles was perfek.

Beplan definitief om weer in 2022 na San Lameer te gaan!

Eben V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V

Our stay at this unit was absolutely fantastic!

The unit is equipped with anything anyone can possibly need on a beach/golf vacation. It is beautifully laid-out and we did want to leave! There are also some nice spoils for the whole family on arrival! Lez, thank you, your unit is gorgeous!

Willem S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Baie goeie akkommodasie en goed ingerig.

Loer net na Nescafe-masjien wat lek, asook stort in die hoofslaapkamer wat lek. Baie gerieflik en veilig vir klein kinders.

Tina M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina M

Die villa is baie mooi gemeubileurd, skoon met 'n heerlike groot stoep. Die villa is ook sentraal geleë in die oord.

San Lameer bied baie aktiwiteite vir families. Die oord is netjies en mooi in stand gehou.

Karien K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Netjies, smaakvol en baie gerieflike eenheid met alles wat jy nodig het en daarby goed geleë in die oord.

Hierdie juweel in San Lameer is nog beter as die foto's op die internet. Ons was aangenaam verras met hoe mooi die eenheid is. Dit lyk of dit onlangs oorgedoen is en die meubels en interieur is baie smaakvol gekies. Ons het regtig bederf gevoel om daar te bly. Met ons aankoms was ons verras met 'n heerlike sjokolade op elkeen se bed. Die eenheid het ook die nuutste toestelle vir jou gerief, van 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, Nespresso-masjien, mikrogolfoond en 'n lekker groot yskas. Ons was daar vir 8 dae en soms moes ek sukkel om die kinders uit die huis te kry, want dit was vir hulle so lekker om daar te wees. Die ingeboude braaier was heerlik en die platskerm-TV was baie groot en het ons nie teleurgestel om die rugby te kon kyk nie. Die eienares het ook gesorg vir 'n bietjie biltong in die yskas juis vir die rugby wat nou regtigwaar daai ekstra "special touch" was wat vir seker sal sorg dat ons weer hier sal bespreek. Jy sal vir seker nie teleurgesteld wees nie!

Roan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roan V

Ons vakansie was vreeslik lekker en was mal oor Villa 2525.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en die Villa is so mooi binne en was ook baie prakties vir die kinders aangesien die hele stoep toe is en hulle nie kon wegraak nie.

Belinda P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P

Stunning.

A home away from home. Nothing more we could've asked for.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stunning.

'n Huis weg van die huis af. Kon vir niks meer vra nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marleze E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleze E

Heerlik.

Villa perfek toegerus. Heerlik skoon en netjies.

Wayne S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Die plek is fantasties.

Dis 'n wonderlike plek met lekker gholfbaan en alles wat jy nodig het. Daar is niks wat hier ontbreek nie. Die vakansie gaan net te vinnig verby. Sal enige tyd weer terggaan.

Cathy C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy C

It was absolutely stunning. Lesley your place is a home away from home.

Everything you want and more for a holiday is at Lesley's unit. It really is immaculate and so beautifully done. She has thought of everything and the extra little gestures are amazing. Stunning place, I would recommend her unit to everyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was net wonderlik. Lesley, jou plek is 'n ware tuiste.

Alles wat jy sou benodig en meer is by Lesley se eenheid. Dit was pynlik netjies and pragtig ingerig. Sy het werklik aan als gedink en die klein ekstratjies was ongelooflik. Pragtige plek, sal aan almal aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Isak B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak B

Netjies, luuks, pragtige dekor en privaat, met gedeeltelike uitsig op die gholfbaan.

Mens kan sien die eenheid is onlangs oorgedoen en alles is skoon en nuut. Linne en handdoeke is van die beste kwaliteit en niks kom kort nie. Kombuis pragtig met alles wat mens moontlik mag nodig kry. Baie privaat.

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Golf Estate, Villa 2525, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34f75f174143520a56ec31cfb6e99c0fadd861d39d9d465b0b69083296d81169b67eff822af6a713eac53aa60abc5670c0e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 San Lameer Golf Estate Villa 2525 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.941967260225 30.297927856382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang