Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Style

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 400 R1 920 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Style is 'n smaakvol gemeubileerde villa in die rustige San Lameer Landgoed , 'n vooraanstaande gholflandgoed in Southbroom.

Die tweeslaapkamervilla bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die aparte badkamer het ook 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met braaigeriewe en 'n buitesitarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Om die impak van beurtkrag te verminder, is hierdie verblyf met 'n omsetter en 'n gasstoof met 'n ketel toegerus. Die meeste muurproppe sal tydens beurtkrag werk. Gaste moet asb. nie enige toestelle wat baie krag gebruik en die battery se kapasiteit vinnig kan uitput tydens beurtkrag gebruik nie.

Die landgoed bied ook 'n hotel met 'n spa, restaurant, 18 putjie-gholfbaan, rolbalbaan, tennisbane, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n strandmeer met roeibote, voëlkykroetes, 'n bergfietsroete, en direkte toegang tot 'n strand met lewensredders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir San Lameer Style
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Style het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4afb84054233db9058e5bf5f0cf98463982230d16d5b6349dd6f018bdd9e90b3203f4c602d1c64b874c8e7910f7c1b6eb52b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 R61 San Lameer 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.94397824926 30.298109532602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang