Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Unit 2107

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cindy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons hele gesin het dit so baie geniet. Die verskaffer, oord en algemene kliëntediens was wonderlik. Die eenheid het alles wat mens nodig het en is sentraal geleë in die oord. Ons hele gesin het ons tyd in San Lameer en die eenheid so geniet. Ons is dit almal eens dat ons sommer gou weer sal gaan. Sal graag ook wil hier dankie sê aan die dame wat die eenheid gediens het. Baie dankie, ons waardeer jou. Jy was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Goeie waarde. Baie netjiese eenheid. Goed geleë in San Lameer en ons het baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Een van my beste vakansies. Dit was 'n baie lekker vakansie en die eenheid was sentraal geleë in San la Meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sackundala M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2024

Clean, uncomfortable, needs an upgrade. Pleasant, well-located unit; however, please note the following: 1. Bunk beds are very hard and uncomfortable. Little to no cushioning on mattresses. 2. Lounge just has one two-seater couch and two uncomfortable chairs. Not family-friendly to sit down and have a conversation or play games, etc. 3. Shower and wash basin have no mixers, just very old hot and cold water taps that are very sticky. Getting the right temperature in the shower is like conducting a very difficult science experiment. 4. Three towels provided for four people. No hand towels. 5. Poor selection of dishes available. We ended up checking out a day earlier as the unit was just too uncomfortable. Can be improved to be a much better unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Great stay. Terrific stay in villa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 99

Resensies 418

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer-oord, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb0cbea966ca343c5dab3e6b073fb8e1059183a45a316cba7496a2aa34bce2585ed846c1378ad6b0ff0489d28451c07021ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 R61 San Lameer Resort 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943031299399 30.29651895998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang