Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Unit 2107

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 99

Resensies 431

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir San Lameer Unit 2107
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cindy V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Ons hele gesin het dit so baie geniet.

Die verskaffer, oord en algemene kliëntediens was wonderlik. Die eenheid het alles wat mens nodig het en is sentraal geleë in die oord. Ons hele gesin het ons tyd in San Lameer en die eenheid so geniet. Ons is dit almal eens dat ons sommer gou weer sal gaan. Sal graag ook wil hier dankie sê aan die dame wat die eenheid gediens het. Baie dankie, ons waardeer jou. Jy was tops!

Marcel V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V

Goeie waarde.

Baie netjiese eenheid. Goed geleë in San Lameer en ons het baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Thomas A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas A

Een van my beste vakansies.

Dit was 'n baie lekker vakansie en die eenheid was sentraal geleë in San la Meer.

Brian B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian B

Great stay.

Terrific stay in villa.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer-oord, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb0cbea966ca343c5dab3e6b073fb8e1059183a45a316cba7496a2aa34bce2585ed846c1378ad6b0ff0489d28451c07021ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 R61 San Lameer Resort 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943031299399 30.29651895998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang