Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 10307

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10307, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 920 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 10307 is in die San Lameer Villa-landgoed en is aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die subtropiese paradys spog met wild, fauna, flora, voëls, en bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea het 'n 18 putjie-kampioenskap gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant met 'n kroeg, luukse villas en bied direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Dié dubbelverdieping is toegerus met 'n lugversorging en het slaapplek vir 8. Die huis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat lei na 'n stoep met 'n tuin en uitsig oor die gholfbaan. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die kamers het en suite-badkamers met baddens en storte. Daar is ook 'n solderarea met 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die ruim sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

'n Omsetter is vir die ligte en kragproppe geïnstalleer.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat 'n buitelug-etenstafel en braaigeriewe het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10307, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10307, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a8e23188980d61dd8437cbd9fadd81643a8d5b7ae3b9169f28c40c8128b4a91dde0a8f6fccc0de4b6300f950765ccdab934?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 920 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.94262949612 30.295751388872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang