Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 11703

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 1914, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 850 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

San Lameer Villa 11703 is op die San Lameer-landgoed. Dié subtropiese paradys is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en spog met wild, fauna, flora, voëls en het iets vir elke lid van die gesin. Dié natuurbewaring is 200 hektaar groot en het 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villa en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Dié dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 4 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Al die badkamers het storte en 2 badkamers het ook baddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Daar is 'n omsetter vir WiFi.

Die leefarea lei na 'n ruim patio-area met 'n etenstafel, 'n swembad en 'n gasbraai. Die patio bied 'n uitsig oor die landgoed. Die villa het ook 'n dubbelmotorhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 1914, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 7 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 1914, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3UE0XLXUWUXGcHVJZaNA6mADmGDwHk1HWCzmNVG5imc8hhuPMi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 850 per nag (plek vir 10) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943462561455 30.290313825768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang