Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 14201

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 14201, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

San Lameer Villa 14201 is op die San Lameerlandgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is 'n subtropiese streek vol wild, fauna, flora en voëls en het iets vir die hele gesin. Hierdie 200 hektaar-bewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurante, kroeg en luukse villas wat direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande bied.

Die villa het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat 'n stort het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv en WiFi. Daar is 'n gasbraai binne.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 14201, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 14201, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9eef9e5a9ec55923568d214d94800f0cb2b4c4328073d56d11e03b9d1dff5a0c30ffc657a4cca7b38c3281a8f4bbe0f1a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 14201 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943448707206 30.290304422379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang