Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 14329

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Laer Suidkus, San Lameer-landgoed Southbroom, San Lameer Villa 14329, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 380 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 14329 is op die San Lameer-landgoed. Dié subtropiese paradys aan KwaZulu-Natal se Suidkus het 'n ryk voëllewe, fauna, flora en het iets vir elke lid van die gesin. Dié 200 hektaar-natuurbewarea spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en bar asook luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Verblyf is beskikbaar in 'n villa met lugversorging en slaapplek vir 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die villa het baddens en storte. Die villa het ook 'n gastetoilet. Hierdie villa is ook semi-rolstoelvriendelik.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar ook 'n skottelgoedwasser, ysmasjien, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl die leefarea 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n patio-area met stoepmeubels en braaigeriewe. Daar is ook gemakstoele, 'n buite-etenstafel en 'n privaat swembad.

Die eiendom het 'n watertenk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg, Laer Suidkus, San Lameer-landgoed Southbroom, San Lameer Villa 14329, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 14329 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Laer Suidkus, San Lameer-landgoed Southbroom, San Lameer Villa 14329, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff6e8f3603841cac0ed4126b95f64e3cbbfabe6d2a99f23b395790bb6da746e6860353131b67d61aa52910032fd40890089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 380 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Main Road, Lower South Coast, San Lameer Estate Southbroom San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943473586073 30.290303431027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang