Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 14403

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 14403, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 380 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 14403 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir almal in die gesin. Die landgoed is 'n 200-hektaar bewarea met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, en luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens elk. Stort- en badgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar. Die ontbyttoonbank het sitplek vir 5 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. 'n Omskakelaar is vir die TV, WiFi en ligte beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n patio met meubels en braaigeriewe. Ander geriewe buite sluit sonstoele, 'n etenstafel en 'n swembad met 'n net in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 14403, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 14403, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA253252f84279d83d15c54cdfd51ad20ba73d5b6cc9cb9540057998ae5d9d106659c726304c0e7defcbc4b2119737f038ad57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 380 per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943462462122 30.290304594469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang